ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: March 2019

Kieswetter wil SAID uit chaos red

Edward Kieswetter “Ek gaan al die moontlike hulp nodig hè” het die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van Alexander Forbes gesê nadat dit bekend geword het dat hy as hoof van…

SA boere nie verniet die bestes nie

Die Suid-Afrikaanse kommersiële landbouers is nie verniet beskou as die wêreld se beste voedselprodusente nie, want vanjaar het hulle weereens bewys gelewer waarom dit so is. Alhoewel die erge droogtes…

Skokgranate by hof gebruik

Polisie moes van skokgranate gebruikmaak om honderde betogers buite die Streekshof in Knysna uit mekaar te jaag.  Drie verdagtes het verskyn op aanklagte van moord na die dood van die…

Nuusflitse

Mboweni ongelukkig oor E-Tol Minister Tito Mboweni is baie ongelukkig oor Sanral se Raadsbesluit om invordering van uitstaande tolgeld te staak en versoek dat die besluit onmiddellik teruggetrek moet word. …

Oos-Rand eis eie universiteit

Die Ekurhuleni burgemeester, Mzwandile Masina, het aangekondig dat daar ‘n behoefte bestaan vir ‘n universiteit aan die Oos-Rand.  Die universiteit sal fokus op ingenieurs- en lugvaart studies.  Die daarstelling van…

ANC seniors kry Bosasa “vergoeding”

Bosasa se vorige Hoof Operasionele Beampte, Angelo Agrizzi, het weer begin getuig voor die Zondo kommissie. In sy nuwe getuienis het hy vertel van die groot bedrae geld wat Bosasa…

Staking: SAID sluit sy groot kantore

Woensdag moes die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) erken dat sy onderhandelings oor lone en salarisse op ’n dooiepunt geëindig het en dat sy werkers Donderdag met ’n staking begin het. Die…

Capitec Bank groei dramaties

Capitec Bank het tot aan die einde van Februarie ’n styging van 19% aan inkomste gerealiseer wat R5,3 miljard beloop. Benewens die groei in inkomste, spog die bank met ’n…

Onwettige migrante kaap vragskip

Onwettige immigrante wat onderweg is na Europa, het die beher oorgeneem van ’n vragskip wat voor anker gelê het aan die kus van Libië. Die inligting is verskaf deur Matteo…

Texas: Oliebesoedeling na ontploffing

Die owerheid in die Amerikaanse deelstaat Texas het ’n hofgeding begin teen ’n industriële entiteit nadat ’n ontploffing blykbaar ’n brand ontketen het wat giftige gasse die lug ingestuur het….

Trump ontvang Eerste Dame van Venezuela

Fabiana Rosales, die eggenote van die tussentydse president van Venezuela, het groot ondersteuning ontvang van Washington, en met haar besoek aan die VSA, die ondersteuning verder versterk. Terwyl Fabiana Rosales…

Vragmotor storm in tussen skare

Minstens dertig voetgangers is dood nadat ’n vragmotor tussen ’n klomp mense in gestorm het op ’n hoofweg in Guatemala. Guatemala, wat grens aan Meksiko, se afgryslike ongeluk op die…

Roundup: Bayer moet opdok

Die Jurie van ’n Amerikaanse hof het beslis dat Bayer, die nuwe eienaar van Monsanto, en vervaardiger van Roundup onkruiddoder, die klaer $80 miljoen moet vergoed. Die Jurie van ’n…

Nou is Britte nog meer verdeeld

Meer verdeeldheid as wat die Britte tans is, ken geen Engelsman, en kenners beweer dit is die ergste verdeeldheid in die geskiedenis van die Britse politiek. Die Verenigde Koninkryk het…

Oud Korrektiewe baas in bedrogsaak

Linda Mti, die voormalige hoof van  Korrektiewe Dienste, word gelys as beskuldigde nommer een in ‘n kriminele saak waarin Bosasa se amptenare aangekla is van bedrog van meer as R1,6…

Nuusflitse

Polisiebeampte geskiet ‘n Polisie beampte is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n polisie voertuig in ‘n lokval was terwyl gevangenis vervoer is tussen Vryheid en Nongoma in Natal.  Die vyf…

Andile Ramaphosa en Bosasa

Die president van die land se seun Andile is “bitter” jammer oor die R2 miljoen “transaksie” wat hy gehad het met Bosasa. Dit na Venter se verklaring dat R500,000 aan…

Kandidate met geraamtes

Een uit elke vyf op die lys van kandidate vir die komende verkiesing het ‘n twyfelagtige verlede of het geraamtes in die kas. Dit sluit in kriminele klagtes, hof bevele…

Ramaphosa kies Kieswetter

Edward Kieswetter Die voormalige adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is deur president Ramaphosa aangewys as die nuwe hoof. Edward Kieswetter se benoeming is Woensdagmiddag deur Ramaphosa bekend gemaak en…

Jou E-tol skuld is afgeskryf

Sie SA Nasionale Padagentskap (Sanral) het ou skuld afgeskryf, en alle dagvaardings is glo gekanselleer. Die Agentskap het bevestig dat die uitstaande skulde sedert 2015 afgeskryf word en dat dit…

Clover aanleg tot as gebrand

Die Clover fabriek in Estcourt het letterlik tot as gebrand, en daarmee is alle produksie beëindig by die aanleg. Die brand het groot skade veroorsaak, maar die totale omvang is…

Inkomstediens wil ook staak

Vir ’n tweede keer in die afgelope dekade wil die werkers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, (SAID) ook begin met ’n staking. Die personeel is gereed om oor te gaan tot…

Vryheid se water is gif

Die Natalse dorp Vryheid se water kan nie uit die kraan gedrink word nie, en die plaaslike apteek het uit medikasie voorraad geraak toe mense ongesteld geraak het van kraanwater….

Indië ontwikkel nuwe ruimte missiel

Die Eerste Minister van Indië, Narendra Modi, sê sy land se deskundiges het ’n suksesvolle toets uitgevoer deur ’n “lae-aardse satelliet beskermer” tydens ’n toets projek te lanseer. Die premier…

Thailand: Anti-miliariste eis oorwinning

Die beweging wat hulle beywer vir ’n oorwinning in die verkiesing om ontslae te raak van die militêre bewind, beweer nou dat hulle die meerderheid stemme getrek het. Thailand se…

Spanje: Inbraak by Noord-Korea ambassade

’n Aktiviste groep word daarvan beskuldig dat hulle ingebreek het by die Noord-Koreaanse ambassade in die Spaanse hoofstad Madrid. Die Amerikaanse owerheid het ontken dat hy betrokke was by die…

Boeing vlugte word gevaarlik

’n Boeing 737 Max 8 passasiersvliegtuig moes ’n dringende noodlanding doen toe probleme ondervind is met een van die motore. Die geluk is dat daar tydens die vlug geen passasiers…

VSA se linkses kry ’n beurt

Kort nadat die voormalige FBI direkteur, Robert Mueller, sy ondersoek verslag bekendgemaak het, het die tonge losgeraak in die Republikeine se kamp. Die twee jaar lange ondersoek deur ’n aantal…

Ramaphosa se R500,000 bly vreemd

Dit is nie net Suid-Afrika se kiesers wat dit vreemd vind dat Cyril Ramaphosa R500,000 van Bosasa gekry het nie. Die jongste getuienis is afkomstig van Peet Venter wat voor…

Islamitiese Staat verval in puinhoop

Die Islamitiese Staat (IS) se slagspreuk “Permanent en uitbreiding” het slegs sowat 5 jaar na ’n moontlikheid gelyk, maar die Amerikaanse-koalisie vegters het die bestaan nou kort geknip. Met die…

Is dit eerlike besigheid?

Die kruidenierswinkel word in toenemende mate verdink van uitbuiting en onbillike winsmakery deur nie konsekwent te handel met sekere produkte wat aan die publiek beskikbaar gestel word nie. Om 2…

SA toerismebedryf kan dalk verbeter

Suid-Afrika se kwynende toeristebedryf het pas die aandag van die ANC regering gekry toe die besef deurgedring het dat die toerisme teen ’n snelle pas agteruitgegaan het. Die SA Toerisme…

Buitelanders nou negatief oor SA

Volgens Dwaine van Vuuren, ‘n finansiële analis , is buitelanders besig om op groot skaal ontslae te raak van aandele op die Johannesburgse Effekte Beurs en op die staatseffekte. Syfers…

PIC se waarnemende hoof geskors

Die waarnemende Hof Uitvoerende Beampte van die Public Investment Corporation  (PIC) Matshepo More, is voorlopig geskors hangende ’n ondersoek na bewerings dat sy ingemeng het met prosesse rondom ‘n kommissie…

Motsoeneng en Andile se bonusse

Bosasa het volgens getuies by die Staatskaping ondersoek aansienlike betalings aan Hlaudi Motsoeneng en Andile Ramaphosa gemaak. In opdrag van Gavin Watson het Peet Venter Motsoeneng se regskoste betaal –…

Geen instandhouding, geen krag

In 25 jaar het die ANC daarin geslaag om die land se kragstasies tot niet te maak deur geen instandhouding skedules daar te stel nie. Nou kom Jeff Radebe en…

Ondersoek na FBI oor anti-Trump optrede

Dit lyk of ’n spesiale ondersoek ingestel gaan word teen die aantal FBI lede wat klaarblyklik dur die voormalige hoof van die FBI aangestel is om hom behulpsaam te wees…

Venezuela: Nog ’n reuse kragonderbreking

Die kragtoevoer in die geteisterde Venezuela is weer afgesny en hierdie keer is 23 provinsiale gebiede sonder elektrisiteit. Die onderbreking het ook die hele hoofstad in donkerte gehul en sakelui…

CNN in verleentheid gebring

Die Burgemeester van New York, Rudy Giuliani, het tydens ’n televisie onderhoud op die CNN kanaal gal gebraak teen die vêr linkse kanaal. Rudy Giuliani het gesê CNN het vir…

Duitsland en Frankryk vestig nuwe struktuur

Die bekommernis in die regerings van Duitsland en Frankryk dat die nasionaliste die oorhand kan kry in die Europese Unie, het die leiers beweeg om ’n nuwe struktuur tussen die…

Rusland hoop op beter VSA verhouding

Die Kremlin het die bewerings en bevinding van die Mueller-verslag verwerp waarin Rusland beskuldig is van inmenging in die presidentsverkiesing van Amerika ten einde President Trump se kandidatuur te bevorder….

Mosambiekers se nuwe krisis

Terwyl duisende inwoners van Mosambiek sonder ’n woonplek is nadat die sikloon Idai die land verwoes het, het nuwe probleme hulle voorland. Kommer bestaan by internasionale state en ander hulporganisasies…

Roemenië erken Jerusalem as hoofstad

Politieke leiers in Israel het hulle waardering uitgespreek vir die aankondiging wat gemaak is deur die Eerste Minister van Roemenië dat die land ook Jerusalem as Israel se hoofstad erken….

SA en die tegnologie

In die afgelope 25 jaar sedert die ANC die bewind oorgeneem het in Suid-Afrika het daarop die wêreldmarkte ontsaglik baie nuwe ontwikkelings verskyn. Die tegnologie was nie net beperk tot…

Nou is Golf klubs die teiken

Terwyl duisende mense in die Wes-Kaap in plakkerskampe woon, het ’n nuwe vlaag van rebelsheid opgekook toe hulle die Rondebosch Golf Klub en die grondgebied daarvan beset het. Die optog…

SA se twee ekonomiese krisisse

Die Reserwe Bank se monetêre komitee vergader die week om ‘n besluit te neem rondom koers aanpassings. Ekonome verwag dat die Repokoers nie verhoog sal word nie. Dit beteken die…

Vrystaat regering weerhou inligting

Die Vrystaatse regering weier om al die inligting aangaande die Staatskaping aan die Zondo kommissie te verskaf.  Dit nadat Regter Zondo ses maande gelede inligting aangevra van die betrokke amptenare. …

Nuusflitse

Paramedici loop deur onder rowers Twee mediese personeellede van Kaapstad is beroof van hul loop fone, beursies en radios.  Dit het in Khayelitsha plaasgevind nadat die personeel op ‘n 911…

Tito erken dat Afrikane “misluk”

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, bevind hom in ‘n sosiale storm nadat hy in ‘n radio onderhoud erken het dat aanstellings in staatsdepartemente nie verteenwoordigend is nie. Volgens hom…

Britse premier sal moet uittree

Die Britse premier, Theresa May, se dae as Eerste Minister van Brittanje het min geword en sal waarskynlik nie meer lank in die amp kan voortgaan nie. Die Eerste Minister…