Monthly Archives: February 2019

Kinderfonds sê dankie

Die bestuur van die Vryburger Kinderfonds wil langs hierdie weg hul opregte dank en waardering oordra aan leraars, kerkrade en gemeentes wat ruim bygedra het tot die Fonds. Die bestuur…

Bankrot Eskom val uitmekaar

Die twee nuwe kragsentrales, Medupi en Kuile, is so swak opgerig dat beide nou dringende herstelwerk nodig het. Sekere ontwerp foute, en oprigting van sekere komponente is glo van die…

Is Ramaphosa ook korrup?

Kort nadat dit aan lig gekom het dat die ANC president, Cyril Ramaphosa, R500,000 van Bosasa ontvang het, en dit wereldkundig gemaak is, het die liegstories mekaar die en na…

Nuusflitse

Eise dat adjunk minister moet bedank Daar is toenemende druk op die Tesourie om toe te sien dat die Adjunk-minister van Finansies moet bedank uit sy portefeulje/. Mondi Gungubele word…

Landdros op die rooi tapyt.

Pretoria se hoof landdros, Desmond Nair,  sal voor die Landdros Kommissie moet verduidelik of die bewerings van sekuriteit opgradering deur Bosasa by sy huis waar is. Richard le Roux, vorige…

Universiteit Natal in ernstige krisis

Alle klasse by die Universiteit van Natal is tot verdere kennisgewing opgeskort wees die vele protes aksies van studente. ‘n Voertuig is tydens die protes aan die brand gesteek en vreedsame…

Agt Transnet bestuurders geskors

Dit het aan die lig gekom dat Transnet agt senior bestuurders kennis gegee het van hul skorsing. Meer as 345 forensiese ondersoek is oor die afgelope jare gedoen rondom onreëlmatighede…

Buitestaander wen El Salvador verkiesing

Die jong presidentskandidaat Nayib Bukele van El Salvador wat tydens die verkiesingsveldtog gehamer het op die stryd teen korrupsie, het die presidentsverkiesing gemaklik gewen. Die buitestaander het daarmee ’n eind…

Nou oorstroom Australië

Een uit ’n 100 jaar oorstroming het Australië getref in sy tropiese noordwestelike gebied wat duisende mense verplig het om hulle huise te verlaat . Die land se weerdiens het…

Venezuela kry nie vervroegde verkiesing

Die omstrede president van Venezuela, Nicolas Maduro, het die afgelope naweek aangekondig dat geen vervroegde verkiesing gehou sal word nie. Die aankondiging volg nadat opposisielede weer in die hoofstad Caracas…

Kaap Verde konfiskeer tonne kokaïen

Beamptes in die Kaap Verde het 11 Russiese seemanne gearresteer nadat 9,5 metrieke ton kokaïen op die skip gevind en gekonfiskeer is. Die owerhede in Kaap Verde het die 11…

Weerpatroon laat waarnemers kopkrap

’n Hittegolf wat rekord hoë temperatuur gelewer het in die suidooste van Australië, en erge droogtetoestande, teenoor vloedskade en oorstromings In Queensland, en in Kalifornië, Chicago is dit bibberend koud,…

Meteoriet val in Kuba

Kubane in die weste van die land sê hulle kon die streep lig in die laat middag sien voordat dit op die grond geval het. Die ontstellend was dat van…

Duitse vegvliegtuie reeds verouderd

Politici in Duitsland sê hulle het meer tyd nodig om te besluit oor die moontlike vervanging van die verouderde vegvliegtuie wat tans nog in gebruik is deur die land se…

Airbus kan terugslag verwag

Die vliegtuig vervaardiger Airbus kan ’n ernstige terugslag verwag nadat een van sy grootste kliënte, die Emirates rdery oorweeg om na ’n ander maatskappy oor te skakel. Die redery gee…

Dis ’n siek land

Miskien is dit nie die land nie, maar wel die mense wat in Suid-Afrika woon wat geestelike en verstandelik siek geword het. As ’n brug ineenstort en drie skoolkinders sterf,…

Roelf Meyer wil SA red

Ironies dat die man wat in die onderhandelings proses die land uitverkoop het aan die ANC  nou  volgens berigte terug is om SA se ekonomie te red. Die groep PPGI…

Korrektiewe Dienste wil regmaak

Die Departement van Korrektiewe Dienste het Bosasa skriftelik kennis gegee dat die regering Bosasa, (African Global Operations), op ‘n swartlys gaan plaas en verdere besigheid met hulle gaan beëindig. Die…

Nuusflitse

Vandalisme in PE kos miljoene Die inbrake, vandalisme en diefstal van kabels by elektriese substasies in en om Port Elizabeth kos die Stadsraad meer as R750,000 na 65 voorvalle tussen…

EFF se oproep tot groter aanwas

Met die bekendstelling van die EFF se verkiesing manifes kom die onkunde van die party se leiers duidelik na vore. Beloftes van verdubbeling van sosiale toelaes, gratis onderwys aan almal…

Groot moondhede waarsku Ramaphosa

Vyf groot moondhede het Ramaphosa gewaarsku dat sy “ambisieuse” beleggings pogings kan misluk as Suid Afrika nie tasbare optredes neem teen die klomp skelms wat betrokke was by staatskaping, korrupsie…

Oudtshoorn kry heerlike reën

Vier volwassenes en twee kinders moes na veiligheid gebring word toe swaar reën die Meiringspoort en Oudtshoorn gebied in ’n watermassa omskep het. Die drooggeteisterde gebied smag reëns maande lank…

Staatskaping kan SA finansieel skud

Suid-Afrika kan ’n enorme verlies ly indien die ANC president, Cyril Ramaphosa, nie seker maak dat die mense betrokke by die Staatskaping in die hof hulle straf kry nie. Die…

Grootskaalse bedankings van ANC seniors

Die Adjunk-Minister van Finansies, Mondli Gungubele, wat daarvan beskuldig is dat hy klaarblyklik betrokke was in die korrupsie skandaal, het kiesers in die land laat frons, en politici in die…

Motor rubriek – Mercedes-AMG G63

Die Mercedes Benz Geladenwagen was van dag een af ‘n sukses en dag een was in 1979. Sedert die bekendstelling daardie jaar is dit ‘n gesogte voertuig. Wanneer dit die…

Januarie was Australië se warmste ooit

Australië het sy warmste maand ooit sedert temperatuurmetings gedoen word, in Januarie vanjaar beleef. Die hittegolf wat letterlik vir weke oor groot dele van die kontinent gehang het, het ’n…

El Salvador kry dalk nuwe regering

Indien die meningsopnames in El Salvador ’n weergawe is van die kiesers se wil, gaan die regering wat reeds meer as 30 jaar aan bewind is, die onderspit delf in…

Rusland onttrek ook uit Missiel akkoord

Slegs enkele ure nadat president Donald Trump van Amerika die Russe voor ’n ultimatum gestel het om van sy onwettige missiel arsenaal ontslae te raak, het President Poetin die VSA…

VSA onttrek uit Kernmissiel ooreenkoms

Die Verenigde State van Amerika het begin met sy onttrekking uit die Internasionale Kernmissiel ooreenkoms met Rusland. President Donald Trump het gesê Amerika saal die besluit omkeer as Rusland sy…

VSA en Sjina bereik handels-akkoord

Terwyl Japan en die Europese Unie ’n vryhandel ooreenkoms aangegaan het, is onderhandelings tussen Amerika en Sjina besig om positiewe vordering te toon. Washington en Beijing het reeds ’n positiewe…

EU en Japan vestig vryhandel streek

Europese lande kan in die jaar meer as ’n miljard euro spaar met die reuse ooreenkoms wat aangegaan is tussen Japan en die Europese Unie. Japan is die wereld se…

Maduro bedreig Guaido-gesin

Die selfverklaarde president van Venezuela het aan die media bekendgemaak dat spesialis polisie na sy woning was op soek na sy eggenote terwyl sy baba dogtertjie alleen tuis was. Alhoewel…

Deutsche Bank is weer op dreef

Die Deutsche Bank in Duitsland het vir die jaar 2018 sy eerste wins getoon in vier jaar, nadat die bank swaar verliese gelei het. Verlede Vrydag het die Bank bekendgemaak…

Hof ruk polisie tot orde

Die SAPD het onwettig opgetree deur ’n diensverskaffer te na te kom en die vuurwapen lisensiëring stelsel te misbruik in die proses. Die diensverskaffer is nie betaal vir ’n jaar…

Reaksie op ’n verdwaalde se skrywe

Hiernaas: Foto van die lesbiese Marianne Thamm ‘n Artikel deur Marianne Thamm  in ‘n liberale internet blad vereis kommentaar: Mariaane Tham is volgens haar eie beskrywing: half-Portugeus, half-Duits, herstelde Rooms…

Eskom gaan SA vernietig

Indien Eskom voorgaan met sy onredelike tarief verhogings soos wat hy beplan, gaan die Suid-Afrika se ekonomie vernietig. Di sukkelende ekonomie wat die land tans op wankelende bene het, kan…

Bosasa korrupsie – ook landdroste?

Die eerste vingerwysing na ’n landdros wat betrokke kan wees by die hele Staatskaping, se naam hang nou op die voorblad van menige koerante in die land. Landdros Desmond Nair…

Edcon se volgende skuif

Edcon, een van die groot kleinhandel ketting groep,  is in ‘n oorlewingstryd gewikkel en hulp is gevra van die regering se pensioenfonds PCI en verhuurders. R3 miljard word benodig om…

Ramaphosa se “nege verlore jare”

ANC president Cyril Ramaphosa se verwysing na die nege verlore jare onder Zuma se bestuur is vir menige ’n ironiese opmerking. Gedurende die tyd was Ramphosa tweede in bevel van…

Kripvreters word meer en meer

Getuie Richard le Roux, ’n werknemer by een van Bosasa se entiteite, het vertel hoe instandhoudingswerk gedoen is by onder andere Ministers Mokonyane, Gwede Mantashe, Dudu Myeni. Korrektiewe dienste se…

Italiaanse polisie slaan dwelmhandel

Gedurende die afgelope week het die Italiaanse polisie die dwelmhandel ’n swaar slag toegedien deur beslag te lê op miljoene euro se kokaïen. Die polisie het ’n besending van die…

Nuusflitse

Pretoria Wes brand Paaie in Pretoria Wes was Donderdag onbegaanbaar nadat oproermakers die paaie versper het met brandende bande. ‘n Trok is in die proses aan die brand gesteek en…

Koue laat VSA verkluim

’n Kouefront wat ongekende lae temperatuur veroorsaak, het die sentrale en oostelike deel van Amerika getref wat vir meer as ’n week sal voortduur om Amerikaners te laat bibber. Rekord…

VSA en Sjina praat oor handelsoorlog

Die stryd tussen Amerika en Sjina wat gelei het tot ’n invoer heffing aan beide kante, het die Sjinese gedwing om na die onderhandelingstafel te kom weens ’n dramatiese afplatting…

Trump adviseer Venezuela opposisieleier

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die opposisieleier van Venezuela, Juan Guaidó, persoonlik gefasiliteer in ’n telefonies gesprek. Die Wit Huis het bekendgemaak dat President Trump die meer onervare leier,…

Duitse polisie arresteer duisende immigrante

Uit Afrika het duisende onwettige immigrante ingesluip in Duitsland, waarvan sowat 28,000 deur die Federale Polisie gearresteer is. Benewens die immigrante uit Afrika, het sowat 10,000 via Oostenryk die land…

Klimaatverandering en e-motors

Wetenskaplikes in Europa het ’n intensiewe ondersoek gedoen na die uitwerking van elektriese motorvoertuie in plek van die konvensionele binnebrand masjien voertuig. Indien die elektrisiteit opgewek sou word met steenkool…

Please disable your adblocker or whitelist this site!