Monthly Archives: February 2019

Motor rubriek – Mercedes Benz Vito 111 CDI Tourer PRO

Die motor wêreld raak by die dag al meer interessant en hier word verwys na Mercedes Benz se optrede die afgelope tyd – nie dat daar iets mee verkeerd is…

Nuwe Brexit Party kry steun

Die uitgesproke nasionalis en pro-Brexit ondersteuner, Nigel Farage, wat ook ’n vurige ondersteuner was van die veldtog om Brittanje uit die EU te kry, het nou sy steun gegee an…

Prinses word kandidaat vir premierskap

Princess Ubolratana, die suster van die koning in Thailand, het aangekondig dat sy staan as kandidaat vir die land se Eerste Ministers amp. Die vreemde optrede vorm glo deel van…

Verhouding tussen Frankryk en Italië versuur

Die Franse Sosialistiese president, Emmanuel Macron, het die Franse ambassadeur in Italië teruggeroep uit Rome. Die ambassadeur is teruggeroep na Parys in oorleg met president Macron weens die :herhaalde beskuldigings”…

EU vra verkiesing in Venezuela

Die Europese Unie se hoof van Buitelandse Sake, Federica Mogherini, het in ’n amptelike verklaring gevra dat Venezuela se president hom moet verbind tot vry en regverdige verkiesings. President Maduro…

Jemen vrede onderhandelings vorder

Vredesonderhandelinge tussen die regering van Jemen en die rebellemagte vorder steeds nadat ’n ooreenkoms bereik is met die verskuiwing van vegters uit die oorlog geteisterde Hodeidah. Die hawestad wat deur…

Iran daag die Weste met missiele

Te midde van die streng sanksies wat eur Amerika ingestel is teen Iran, gaan die land voort met die ontwikkeling van ballistiese missiele. Waarnemers beskou dit as ’n direkte uitdaging…

Kataloniërs kry dalk beter bedeling

Die Sosialistiese premier Pedro Sanchez van Spanje word van alle kante in Spaanse politieke kringe skerp veroordeel vir sy toegewings aan die eise van die separatiste in Katalonië. Opposisiepartye beskuldig…

Hoërskool Roodepoort ‘n gevaarsone

Die SA Onderwysers Unie het die Departement van Onderwys gewaarsku dat daar agt klaskamers by Roodepoort Hoërskool is wat onveilig is weens krake in die sement. Vloere het met 60…

Nuwe sekuriteit instellings

Die ANC president, Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die Staats Veiligheid Agentskap ontbind gaan word en dat hy twee nuwe instellings in die lewe gaan roep – een binnelands en…

Nuusflitse

Drie bewaarders gesteek met skerp voorwerpe Drie korrektiewe beamptes by die St Albans gevangenis is tydens ‘n skermutseling met prisoniers met skerp voorwerpe gesteek.  Die beamptes is in ‘n stabiele…

Skool in Kaapstad in vlamme

Die Holy Cross primêre skool in Kaapstad is gedeeltelik beskadig deur ‘n brand wat ontstaan het. Personeel en leerlinge is ontruim en die oorsaak van die brand is nog nie…

Wits word nagdonker

Klasse en administrasie werksaamhede het by Wits tot ’n algehele stilstand gekom nadat studente die ingange geblokkeer het en die kampus met rommel bestrooi het. Die vise-rektor Andrew Crouch het…

Premier May weer na Brussel oor Brexit

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, is weer na Brussel in ’n poging om die ooreenkoms t hersien wat deur die Britse parlement verwerp is as nie voldoende nie. Die…

Trein brand met plofstof aanboord

Spuitkanne met plofstof aan boord van ’n sneltrein in Duitsland het gesorg vir ’n reuse brand in die bewegende trein wat onderweg was na Bonn. Meer as 60 mense in…

Airbus verloor reuse bestelling

Die passasiersvliegtuig vervaardiger Airbus, het die week ’n groot en belangrike bestelling vir A380 modelle verloor. Die Qantas Lugredery het sy bestelling vir 8 Airbus A380 super groot jet vliegtuie,…

Nuwe generasie vegvliegtuig vir Europa

Die Franse en Duitse Ministers van Verdediging het verklaar dat planne in plek is om ’n nuwe vegvliegtuig te ontwikkel, en sê die projek is deel van ambisieuse verdedigingstrategie. Minister…

Juan Guaido vra Weermag hulp

Venezuela se interim President, Juan Guaido, het ’n versoek gerig tot die land se Weermag om behulpsaam te wees met die vragmotors en trein trokke met lewensmiddele wat ontvang is….

Massa ontruiming in Moskou na bomdreigement

Meer as ’n honderd geboue in en om Moskou moes blitsvinnig ontruim word to ’n “omvangryke bom dreigement” ontvang is. Klaarblyklik is ’n reeks verskillende bom dreigemente deur die polisie…

Duitsland beskerm sy industrieë

Die Duitse Minister van Ekonomiese Sake, Peter Altmaier, sê dit was alreeds nodig om die land met ’n Nasionale Industrieë Strategie 2030, te beveilig. Die minister het die opmerking gemaak…

Total vind gas naby SA kus

Die Franse oliemaatskappy Total, het Donderdag oggend bekend gemaak dat hy ’n kolom gas raakgeboor het na aan die Suid-Afrikaanse kus. Total sê die ontdekking is van groot belang vir…

Min kiesers glo in Ramaphosa koers

Met die aanstelling van Cyril Ramaphosa as Suid-Afrika se nuwe president, het 68% van die kiesers gedink dat die land nou gaan floreer. Die kiesers was in die wolke oor…

EU baas in omstredenheid gedompel

Donald Tusk, die president van die Europese Raad het homself uiters ongewild gemaak deur ’n onaangename uitlating te maak wat Btexit ondersteuners woedend gemaak het. Die vêr linkse Tusk het…

Ramaphosa reageer op Anglo bekommernisse

President Cyril Ramaphosa het geregeer op die uitlating van die Hoof Uitvoerende Beampte van Anglo American se vrees oor Eskom en wat dit vir die mynbedryf beteken as dinge verkeerd…

Hoe lyk dit vir waarheid

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het nie juis ’n goeie rekord as dit kom by die waarheid nie. Sy rekord van twyfelagtige waarhede as president het begin toe hy…

Agrizi word vervolg vir bedrog

Die voormalige senior beampte van die omstrede Bosasa, Angelo Agrizzi, en ses ander persone word vervolg weens beweerde korrupsie, geldwassery en bedrog. Hulle was glo betrokke by onwettige praktyke ten…

Nuusflitse

Fedusa plaas sekretaris op verlof Die vakverbond Fedusa het hul Algemene Sekretaris, Dennis George, met spesiale verlof huis toe gestuur, hangende ‘n ondersoek na die aankope van AYO Technologies Solutions…

Die Regstelsel van SA

Kort na getuies gelewer is in die Bosasa debakel het die Valke toegeslaan en vyf persone gearresteer waaronder Agrizzi en Van Tonder wat getuies was in die grootskaalse bedrog en…

ANC maak omkeer

Dit blyk dat die ANC nou skielik bang is om hul belofte na te kom van ondersteuning aan sy ede van die party wat in die Zondo kommissie uitgewys is….

TLU deel die kommer van wêreldmoondhede oor SA

TLU SA steun verskeie lande se kommer oor die bedreiging wat die toestand in Suid-Afrika vir buitelandse belegging inhou. Die Sunday Times het die afgelope Sondag berig dat die ambassades…

Nuwe Openbare Vervolger bots met Minister

Die nuut aangestelde Nasionale Openbare Vervolgingsgesag direkteur,  Shamila Batohi, het drie dae na haar aanstelling, ’n eerste botsing gehad met die Minister van Justisie. Dit lyk asof die Minister, Michael…

Trump en Kim sal vergader in Vietnam

President Donald Trump en die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-Un ontmoet mekaar vir samesprekings op 27 en 28 Februarie in Vietnam. Die Amerikaanse president het gesê die samesprekings is ’n lang…

Russe bou middel-afstand kernmissiele

Die Russiese Minister van Verdediging het bekendgemaak dat opdrag gegee is vir die ontwikkeling en bou van middel-afstand kernmissiele noudat die land onttrek het uit die Internasionale kernwapen Verdrag. Die…

Tesla Model 3 spoel oor Europa

Die eerste besending Tesla Model 3 elektriese motorvoertuie het in ’n Europese hawe aangekom, en is in lyn met die vervaardiger se beplanning om elke week 3,000 motors daarheen te…

Kragtige teleskoop ontdek “ruimteskip”

Met ’n kragtige teleskoop tot sy beskikking, het ’n wetenskaplike ’n voorwerp in die ruimte gevind wat moontlik ’n reuse ruimteskip kan wees. Vanaf die teleskoop in Hawai is die…

Venezuela Weermag moet Guaido steun

Die Suid-Amerikaanse lande wat deel is van die Lima-groep het ’n beroep op die Weermag van Venezuela gemaak om hulle te skaar by die opposisieleier, Juan Guaido. Guaido, wat homself…

Mynbase betaal na damwal breek

Elf dae nadat die damwal by Brumadinho in Brasilië gebreek het waartydens minstens 134 mense omgekom het, het die verantwoordelike mynbedryf met uitbetalings begin. Die verwagting is dat nog sterftes…

Trump staatsrede sonder verrassings

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het in sy staatsrede ’n oproep tot groter eenheid onder Amerikaners gedoen en selfs gevra dat die land nie as twee politieke partye regeer moet…

Anglo vrees Eskom optrede

Die sukkelende Eskom is Angelo American in Suid-Afrika se grootste bedreiging, sê die groep s Hoof Uitvoerende Beampte, Mark Cutifani. Die Anglo-groep is steeds die leier in die myn industrie…

Ontbondel Eskom, sê hoof

Die besluit kan “pynlik” wees maar Eskom mag dalk net eindig met ’n radikale verandering deur die entiteit te ontbondel. Dit is die mening van die Hoof Uitvoerende Beampte, Phakamani…

Nuusflitse

Bejaarde vrou vermoor in Sedgefield ‘n 50-jarige man sal in die Knysna Hof verskyn na die moord op Lorna Hampson van Knysna. Sy is buite haar huis met ‘n hamer…

Ramaphosa steeds sonder plan

In ‘n toespraak voor die myn maatskappye het Ramaphosa  gepoog om vrese te besweer rondom Eskom se probleme maar het geen aanduiding gegee wat die regering se planne is om…

Malema se prokureur in hof

Tumi Mokwena, wat al as Malema se prokureur opgetree het, word aangekla op pogings van moord nadat hy skote afgevuur het op werkers by die Zebediela sitrus plaas. Een werker…

Land ontwaak dalk

Dit is opvallend hoe lank dit die opposisie partye, waarnemers en selfs die openbare pers geneem het om Ramaphosa se aandeel in die land se toestand te bevraagteken. Skielik word…

Iran moet missiel toetse stop

Die Europese Unie het Iran dringend versoek om onverwyld te stop met sy onaanvaarbare en onverantwoordelik gedrag in Europa en die Midde-Ooste. Brussel sê in ’n verklaring dat hy die…

VSA stuur nog soldate na grens

Die Amerikaanse Pentagon het bekendgemaak dat ’n bykomende 3,750 weermag soldate na die grens met Meksiko gestuur word. Die Ministerie van Verdediging sê die troepe word oorgeplaas om die polisie…

Trump in onderhoud met “vyand”

President Donald Trump het tot menige se verbasing, ’n personderhoud toegestaan aan die linkse “vyand”, die New York Times. Die onderhoud in sy kantoor in die Wit Huis, het egter…

Sentraal Afrika sluit vrede met rebelle

’n Vlam van hoop flikker tans in die Sentraal Afrika Republiek waar die regering en die rebellegroepe ’n vredesooreenkoms gesluit het. Die land het sowat 1,2 miljoen mense het hulle…

Iere streef na hereniging

Alhoewel dit nog nie op papier vasgepen is nie, het die eerste sterk klanke hoorbaar geraak dat die Republikeinse Party hom gaan streef tot hereniging van Ierland. Dit volg nadat…

Iran toets nuut ontwikkelde missiel

’n Video wat deur die regering van Iran vrygestel is, toon hoe ’n nuut ontwikkelde missiel van die land in die woestyn getoets is en effektief sy teiken getref het….