Monthly Archives: February 2019

Sukkelende Woolworths se direkteure loop

Die sukkelende Woolworths sien hoe sy aandele se prys op die afdraande pad is en reeds laer is as wat dit in 2012 was. En nou het twee van sy…

Premier May vra meer tyd vir Brexit

Eerste Minister Theresa May het gevra dat die Britse Parlement haar meer tyd moet gee om ’n beter bedeling met die Europese Unie t beding vir ’n finale Brexit akkoord….

Ramaphosa sonder plan teen misdaad

Tydens die ANC president, Cyril Ramaphosa, se Staatsrede het hy verskeie aspekte aangeraak waaraan dringende aandag geskenk sal word. Met sy nuwe regering en ’n verkiesing voor die deur, het…

Evkom tegnies bankrot

Die Portefeulje Komitee van Openbare Ondernemings het tydens die aanhoor van die verslag van die Departement van Openbare entiteite gehoor dat Evkom “tegnies bankrot” is. Eskom sal teen die huidige…

Busse brand en dit reën klippe

Twee busse van die Kaapse Universiteit van Tegnologie is vernietig dur brandstigting van studente terwyl die administratiewe gebou met klippe bestook is. Intussen het studente plakkers hutte op die Bellville…

Rowers steel 100 wapens

‘n Wapenwinkel in Boksburg is beroof van meer as 100 vuurwapens.  Drie gewapende diewe het die winkel betree en die eienaar gedwing om die kluis oop te maak waarna hul…

Totsiens Eskom, hello Donker Afrika

Eskom is tegnies bankrot, en sal nie oorleef tot Meimaand vanjaar as hy nie dringende finansiële hulp kry nie. Die kragvoorsiener sal sy steenkool oonde moe afsluit as hy na…

 Ruimtevaarder is kandidaat vir Senaat

Die voormalige Amerikaanse ruimtevaarder, Mak Kelly, het aangekondig dat hy as kandidaat vir die linkse Demokratiese Party staan in die senaatsverkiesing. Die tussenverkiesing in die deelstaat Arizona vind plaas om…

Groot Dwelmbaas in hof skuldig bevind

Meksiko se grootste dwelmbaas, Joaquin ‘El Chapo’ Guzman, is in hegtenis geneem en deur ’n Amerikaanse hof skuldig bevind na ’n verhoor wat ses da geduur het. Die jurie van…

Spanje kry vervroegde verkiesing

Die Sosialistiese Eerste Minister van Spanje staar ’n mosie van wantroue in die gesig as hy nie ’n blits aankondiging doen van ’n vervroegde algemene verkiesing nie. Hy kan glo…

Man van Doen-dit-self handleidings oorlede

Die publiseerder en voertuig kenner, John Haynes, wat duisende self-doen motor entoesiaste tot diens was, is in die ouderdom van 80 jaar oorlede. Sedert die jare sestig het hy boeke…

Haiti deur protes lamgelê

Een van die grootste protes aksies wat nog ooit in Haiti gehou is, het die eiland totaal lamgelê wat uit verset teen President Jovenel Moise gevoer word. Die optog gangers…

Cosatu wil SA lamlê

’n Woordvoerder van die vakbond Cosatu sê die organisasie beplan om Suid-Afrika volledig lam te lê op finansiële gebied. Die vakbond sê die aksie word beplan om voor die nasionale…

Eskom krisis verdiep verder.

Die krisis in Eskom is besig om al groter te word, en kan Suid-Afrika se ekonomie finaal knak tot rommel status. Minstens vyf kragopwekker-eenhede het by Medusi Kragstasie ingegee en…

Verpleegsters uitmekaar gejaag

Die polisie moes van rubber koeëls en skokgranate gebruik maak om 100 betogende verpleegsters van die Wes-Kaap Kollege vir Verpleegsters in Athlone uitmekaar te jaag. Twintig van die verpleegsters is…

Gesondheidsorg in krisis

Volgens president Cyril Ramaphosa is dit duidelik dat die land se gesondheidsorg in ‘n krisis is en rehabilitasie nodig het. Meer as 75% van staatshospitale se begroting gaan aan salarisse…

Hof verwerp Monyane se aansoek

Tom Monyane se versoek tot appel teen sy afdanking is van die hand gewys deur die Konstitusionele Hof. Regter Hans Fabricius het in sy uitspraak  in die Hooggeregshof in Pretoria, …

Thoko Didiza voorsitter van grondgryp eenheid

Die ANC is nou besig om die grondgryp program aan die gang te kry, veral met die oog op die komende verkiesing. Die ANC parlementslid Toko Didizi is aangewys as…

ANC president kwaad vir Eskom

By  die Afrika-Unie vergadering van Staatshoofde het Ramaphosa sy “woede en skok” uitgespreek oor Eskom se kragonderbrekings met die sogenaamde beurtkrag. Hy beskryf Eskom as ‘n “gevaarsone”. Waarnemers se egter…

Vakbonde moet help teen universiteit sluitings

Lektore en ernstige studente van minstens twee kolleges is gereed om met ’n staking te begin, het ’n woordvoerder van die vakbond Nehawu gesê. Die departement van Hoër Opvoeding het…

Duitsland benodig duisende werkers

Die kragtige Duitse ekonomie en die dalende geboortesyfer van die Duitse volk, is die twee belangrikste komponente waarom die regering na immigrant kyk as ’n oplossing vir die tekort aan…

Trump verloor teen Demokrate

Republikeine en Demokrate het in die Amerikaanse Senaat ’n voorlopige ooreenkoms bereik ten eind te voorkom dat ’n opvolg “afsluiting” van die regering van toepassing raak wat weer 800,000 werkers…

Brexit sonder akkoord word krisis

Indien Groot-Brittanje nie daarin slaag om ’n ooreenkoms met die Europese Unie te sluit nie, is daar ’n wêreldwye krisis aan die kom. Kenners wys daarop dat die Verenigde Koninkryk…

Thailand koning tree op teen prinses

Die koning van Thailand het sy ouer suster se poging om premiers kandidaat in die komende verkiesing te wees, nie net geblokkeer nie, maar dit as ongehoord bestempel. Die prinses…

Hongarye verskerp aanwas projek

Eerste Minister Viktor Orban van Hongarye het aangekondig dat belastingvermindering vanjaar van toepassing gaan wees vir gesinne wat hulle gesinne vergroot. Hy sê die belastings word verminder met die bedoeling…

Venezuela: VSA eis VN optrede

Die VSA plaas druk op die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad om Venezuela te dwing om ’n vervroegde algemene verkiesing te hou met die hoop om ’n nuwe president verkies te…

Vakbonde hou Eskom gyselaar

Met ’n oorbelading van Eskom se personeel, is dit nou duidelik waarom die entiteit nie daarin slaag om finansieel sy kop bo die water te kry nie. Ondersoeke toon dat…

Die Vryburger en beurtkrag

Die swak bedryfsbestuur van Suid-Afrika se nasionale kragvoorsiener het die afgelope tyd weer tot beurtkrag gelei en het ’n direkte invloed op Die Vryburger se beriggewing. Die bestuur en redaksie…

Eskom se nuwe eierdans

Die afgelope Sondag het Eskom aangekondig dat hy ’n beurtkrag rooster het vir die dag wat geldig is vir die hele land, en sal duur van 1.00 nm tot die…

Wes-Kaap. Wes-Kus Utopia

Die Wes-Kaap en in besonder die Wes-Kus gebiede word deur baie mense en Afrikaners beskou as ‘n veilige “hawe” om hul te vestig.  Die groot emigrasie vanuit Sodom en Gomorra…

Nuusflitse

Direkteur van Tesourie in die sop Dondo Mogajane, die Direkteur-generaal van Tesourie,  gaan dissiplinêr aangekla word omdat hy gelieg het oor sy kriminele rekord – dit aldus Ramaphosa.  Die vraag…

Stuur die aarde af op vernietiging?

Indien die vrektes onder insekte van die aarde gaan wees soos wat dit die afgelope 25 jaar was, gaan die aarde se insekte binne 30 jaar totaal en al verdwyn….

Australië koop duikbote by Frankryk

Die regering van Australië het ’n bestelling van 12 duikbote by Frankryk geplaas wat deur die Naval Groep gelewer sal word. Dit is die grootste enkele bestelling vir duikbote wat…

Russiese en Sjinese spioene wemel in Brussel

Brussel, die hoofsentrum waarin die Europese Unie geleë is, word  besoedel met die teenwoordigheid van Russiese en Sjinese spioene wat Europa bespied. Europese diplomate is selfs gewaarsku om sekere dele…

Koning stop prinses kandidatuur

Thailand se koning het ’n verbod geplaas op sy suster se voorneme om as kandidaat te registreer om as Eerste Minister verkies te word. Die Thai Raksa Chart Party sê…

Venezuela bedel by niemand

“Ons bedel by niemand” het die president van Venezuela, Nicolas Maduro, in ’n media onderhoud gesê toe hy verwys het na die vragmotors met voedsel en medikasie wat onderweg is…

Gesprek met Katalonië val plat

Die kiesers van Katalonië se moed het gesak met die aankondiging dat die onderhandelings tussen die separatiste van die streek met die Sosialistiese minderheidsregering van Spanje nie sal plaasvind nie….

Australië ondersoek parlement-kaping

’n Poging om in te breek op die parlementêre besonderhede van Australie word deur deskundiges ondersoek. Die ondersoek word gedoen na die Federale Parlement se rekenaar gegewens en die gekoppelde…

Britse vervaardiger toon reuse verlies

Die Britse vervaardigers, Jaguar Land Rover, het ’n verlies van meer as  £3.4 miljard getoon weens ’n afname in aanvraag vir die voertuie. Die afname het veroorsaak dat die reuse…

Vooruitgang

Die ontdekking van ’n ruse gas kolom in die Suidsee gebied van Suid-Afrika is verblydend, en die verdere soektog na moontlike olie in die nabyheid, het nuwe hoop gebring vir…

Vakbonde woedend oor Ramaphosa plan

President Cyril Ramaphosa se plan om Eskom in drie afsonderlike entiteite op te deel, word deur die vakbonde verwerp. Die twee voorbok vakbonde is die National Union of Metalworkers in…

Raad van Mediese skemas skors bestuurder

Die Raad van Mediese Skemas het hul Algemene Bestuurder, Stehen Mmatli geskors. Hy word daarvan beskuldig dat hy die Raad doelbewus mislei het rondom besluite wat geneem is ten gunste…

Nuusflitse

  Oos-Kaap se duur toilette Die Oos-Kaap regering is weer in die nuus met die oprigting van nege skool toilette teen ‘n bedrag van R4 miljoen. Daar is nie gemeld…

Eers vier, toe nege en nou….

Die ANC president wil nou na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder. Die aantal ministers gaan van 34 na 25 verminder word met…

Ramaphosa staar “geveg” in die gesig

Die lank verwagte aankondiging dat Eskom ontbondel gaan word in drie entiteite deur Ramabossa het tot ‘n oorlogsverklaring gelei vanuit Cosatu en Saftu kringe. Die twee vakverbonde sien dit as…

Eskom en kragonderbrekings

Na beloftes dat “beurtkrag” iets van die verlede is het Eskom die naweek die eerste krag onderbrekings aangekondig. Beurtkrag het Sondag tussen 13:00 en 22:00 plaasvind en dit is gedoen…

Grond hervorming koop stemme

Die gemeenskap van Ebenhaeser in die Lutzville omgewing distrik aan die Wes-Kaap is die afgelope 20 jaar gewikkel in pogings om grond te bekom wat in die 1920’s aan Sending…

Ramaphosa se diefstal benadering

Terwyl die Westerse wêreld sit en kyk wat die ANC president, Cyril Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om…

Geen betaling, geen werk

Sowat 200 jong dokters wat uitgeplaas is in die Sentraal Transvaal omgewing deur die Gauteng Departement van Gesondheid, is woedend omdat die verskuldigde salarisse nie betaal word nie. Met die…

Please disable your adblocker or whitelist this site!