ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: February 2019

Verkiesing: Europese Parlement gaan verander

Die jarelange voordeel wat Duitsland uit die Europese Parlement geput het, gaan waarskynlik nie meer lank duur nie, veral omdat sy twee groot politieke partye sterk teenstand kry. Die Christen…

Kuberkrakers breek in op Aussie parlement

Kuberkrakers het die afgelope maand die Australiese parlement se rekenaars geteiken, maar Eerste Minister Scott Morrison het kiesers verseker dat die land se infrastruktuur van verkiesings data nie daardeur geraak…

Franse “Geel hemde” protesteer steeds

Protes teen die sosialistiese regering van die Franse president, Emmanuel Macron, het ’n nuwe rekord bereik deur die “Geel Hemde” wat nou in die vierde maand van verset is. Die…

Islamitiese Staat krepeer in Sirië

Die Islamitiese Staat terroriste groep se terrein het dramaties gekrimp in Sirië, sê ’n senior bevelvoerder van die VSA ondersteunde militêre mag. Slegs die terreurdaad om van burgerlikes gebruik te…

Elon Musk maak ruimte deurbraak

In ’n onderhoud met die ruimte tegnoloog, Elon Musk, berig ’n gesaghebbende wetenskap tydskrif van die deurbraak wat hy gemaak het op die gebied van ruimtevaart. Die onderhoud met SpaceX…

TLU SA bekommerd oor landbouproduksie

In ’n mediaverklaring sê mnr. Louis Meintjes, die president van TLU SA, dat hulle op 15 Februarie ‘n skrywe aan die Vereniging van Banke Suid-Afrika (BASA) gerig het om ‘n…

Airbus woedend oor Duitse regeringsbeleid

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Airbus, Tom Enders, sê Duitsland se beleid om wapenverkope aan Saoedi-Arabië te blokkeer, is om werkloosheid te bevorder en ekonomiese werklikhede te ignoreer. Hy sê…

Dit gaan sleg met SA

In ’n eksklusiewe onderhoud wat Die Vryburger gevoer het met ’n bekende politieke ontleder, blyk dit dat 2019 nie ’n jaar van goeie vooruitsigte is nie. Die anonieme kenner sê…

Max du Preez probeer weer

Die vêr linkse Max du Preez gaan weer probeer om ’n koerant aan die gang te kry, maar hierdie keer sal dit ’n internet koerant wees wat hom sal help…

Slegs ANC kies die president

Die ANC se senior lede is die enigste mense wat hulleself die reg gun om di land se president te kies terwyl miljoene kiesers daarmee tevrede moet wees. Analiste reken…

Beurtkrag verwoes Suid-Afrika

Die vyf dae van beurtkrag van verlede week het ’n spoor van verwoesting gelaat in Suid-Afrika, en behoort ’n duur les te wees vir die Ramaphosa regering. Dit was ’n…

Bankiers kelder Bosasa finaal

Die twee banke, Absa en ENB het beide bevestig dat hulle die kontroversiële African Global Operations, voorheen bekend as Bosasa, se rekeninge sluit. Die maatskappy het Maandag bevestig dat die…

Britse Arbeidersparty skeur oor Brexit

’n Groep parlementslede het uit die Britse Arbeidersparty weggebreek en die “Onafhanklike Groep” tot stand gebring weens ernstige verskille met die partyleier, Jeremy Corbyn. Die Groep sê hulle is nie…

Senator Rubio besoek Venezuela

Die Republikeinse senator, Marco Rubio, het ’n blits besoek gebring aan die grens by Venezuela nadat twee vragvliegtuie uit die VSA met noodvoorraad lewensmiddele daar aangekom het. Die Amerikaanse senator…

VSA en EU in gesprek oor Iran

Die mees senior diplomate van Amerika en die Europese Unie het die afgelope naweek indringende samesprekings gevoer oor die optrede van Iran wat steeds voortgaan met toetse op ballistiese missiele….

Spanje in vervroegde verkiesing

Die Sosialistiese Spaanse regering het aangekondig dat ’n vervroegde algemene verkiesing op 28 April gehou word. Die aankondiging volg nadat die minderheidsregering se Eerste Minister, Pedro Sanchez, onder druk gekom…

President Maduro sal nie bedank

Met hewige druk vanuit talle lande, het die president van Venezuela, Nicolas Maduro, weer sterk standpunt ingeneem en dit duidelik gemaak dat hy nie sal bedank nie. Die president het…

Dokters konkel met uitlaatgas verslag

Slegs 112 van die 3,800 long-dokters is gevra om ’n kontroversiële studiestuk in Duitsland te onderteken oor die invloed van voertuig uitlaatgasse op die mens. Die organiseerders het nou erken…

Honderde babas sterf daagliks

Nagenoeg 300 babas wêreldwyd sterf daagliks weens oorlog verwante voorvalle, sê die organisasie “Save the Children”. Die organisasie sê alhoewel dit nie moontlik is om presiese getalle te bekom nie,…

Noodkreet!

Baie Boere-Afrikaners beplan om die land te verlaat met hulle goeie kwalifikasies en wat oor besondere vaardighede beskik omdat hulle werksbenadering om nie te staak of soos leeglêers in die…

Suiker bedryf in krisis

Die SA Suikerriet Vereniging het by monde van Graeme Staibank verklaar dat 350,000 werksgeleenthede op die spel is indien probleme nie aangespreek word nie. Wisselvallige reënval, lae suiker pryse, weinig…

SAL betaal Comair R1,1 miljard

SAL het toegegee dat hy die Wet op Mededinging oortree het en aangekondig dat die R1,1 miljard betaal sal word aan Comair. Die geskil kom reeds oor ’n tydperk van10…

Nuusflitse

Ramaphosa swyg oor E-Tol Gauteng ANC het hul teleurstelling uitgespreek oor Ramaphosa se “stilte” rondom die E-Tol sage.  In ‘n ope brief aan die hoofman het Jacob Khawe die probleme…

Okosa hoof kry 20 jar tronkstraf

Die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (Okosa) is skuldig bevind aan bedrog en geldwassery nadat hy R6 miljoen van die Landbank se geld in sy prokureur se…

Castor Semenya gaan hof toe

Die omstredenheid aangaande die atletiek deelname van Castor Semenya gaan blykbaar eindig in die hof nadat die base van Internasionale Atletiek oorweeg om sekere wysigings in regulasies aan te bring….

TLU SA: Privatiseer Eskom nou

TLU SA is van mening dat die tyd nou finaal aangebreek het vir die staat om Eskom te privatiseer. Eskom het Woensdag in die Parlement – te midde van Fase…

Motor rubriek – Datsun GO Lux

Gedurende 2014 is die Datsun GO bekendgestel. Hierdie motor was ‘n relatief goedkoop motor en bekostigbaar vir die beginner of selfs as ‘n tweede motor. Van dag een af was…

Vertroueling gee “swart bestuurders” die skuld

Senzo Mchunu, Lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, en ‘n vertroueling van Ramaphosa, het met die waarheid vorendag gekom.  Hy blameer “swart bestuurders” vir die huidige krisis by…

Swart bestuurders het Eskom bankrot

’n ANC lid van die party se Nasionale Uitvoerende Komitee, Senzo Mchunu, sê dit is swart bestuurders wat verantwoordelik is vir die toestand by Eskom. Hy sê al waarin hulle…

“Neem terug die vegters van IS”

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Europese lande versoek om die mense wat vir die Islamitiese Staat in Sirië geveg het, en deur die VSA magte gevange geneem is, terug…

VSA stuur noodvoorraad na Venezuela

Die selfverklaarde president van Venezuela, Juan Guaido, het die aflewering van noodsaaklike lewensmiddele naby die land se grens, verwelkom en gesê dit bring groot verligting vir die mense van sy…

Britse premier verloor weer in parlement

Die parlementariërs in Brittanje het met ’n 303 stemme teen 258 die voorstelle van Eerste Minister Theresa May verwerp en stuur haar vir ’n derde keer terug na die Europese…

Russe voer geheime samesprekings met Iran

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het aangebied om as gasheer op te tree met die beplande besoek van Hassan Rouhani, en Recep Tayyip Erdogan van Turkye. Die drie lande se…

Nigeriese verkiesings uitgestel

Onluste en betogings, wat uiteindelik gewelddadig geword het, is die oorsaak dat die owerheid verplig was om die verkiesings uit te stel. Die land se verkiesings is met ’n week…

VSA: Nuwe Minister van Justisie goedgekeur

Die Amerikaanse Senaat het goedgekeur dat William Barr aangestel word as die nuwe Minister van Justisie in opvolging van Jeff Sessions wat bedank het. Die 68-jarige William Barr is geen…

Grensmuur: Trump kondig noodtoestand af

Die media woordvoerder in die Amerikaanse Wit Huis, Sarah Sanders, en die Republikeinse senator, Mitch McConnell, het bevestig dat President Donald Trump ’n nasionale noodtoestand aangekondig het. Die optrede volg…

Atletiek base wil testosteroon vlakke verlaag

Die Internasionale Atletiek Unie gaan volgende week ‘n saak aanhangig maak waarin gepoog gaan word om atlete van “verskille van seksuele ontwikkeling” te verplig om testosteroon vlakke te laat toets….

Bomplanter weer in beskuldigingsbank

Robert McBride, oud-lid van uMKhonto-we Zizwe (MK), en veroordeelde van die bom wat by Magoo  in Durban drie mense gedood het,  word nou weer vervolg. Hy word verdink van kriminele…

Afleggings kom by goudmyne

Sibanye Goud is besig met herstrukturering van sy myne en dit kan lei tot die afdanking van 6, 000 werkers. Die Beatrix en Driefontein myne is van die myne wat…

Nuusflitse

Italianers moet Eskom red Die Italiaanse energie firma Enel gaan op versoek van Pravin Gordhan deskundiges stuur om Eskom se probleme op te los.  Die koste verbonde aan die kundiges…

So korrup is die ANC

Die ANC se korrupte optrede het weereens aan die lig gekom met bankstate wat aandui hoeveel geld in die Vrede melkplaas van die Guptas gepomp is. Die ANC regering van…

Gordhan se nege-punt plan

Minister Pravin Gordhan se nege-punt plan om die bankrot Eskom terug te kry op die spoor na sukses, word verwelkom deur nyweraars en sakelui wat tans diep bekommerd is oor…

VSA Minister van Verdediging besoek Navo

Die waarnemende Minister van Verdediging in Amerika, Patrick Shanahan, is wel baie hartlik ontvang deur lidlande van Navo tydens sy besoek, maar of dit President Trump welgeval, is nie duidelik…

VSA onttrek uit Jemen goedgekeur

President Donald Trump kan dalk sy veto-rg gebruik wanneer die Amerikaanse Senaat sou besluit om te onttrek uit Jemen. Jemen word tans beskou as die land wat weens die voortdurende…

Europese Unie vergroot “vuil geld” lys

Die Europese Unie se “vuil geld” naamlys behoort uitgebrei te word om ook Saoedi Arabië in te sluit, asook lande soos Nigerië, Panama en ander lande wat hulle skuldig maak…

Airbus skrap A380 produksie

Kort nadat verskeie lande hul bestellings by die vliegtuig vervaardiger Airbus gekanselleer het, het die maatskappy besluit om sy A380 se produksie te staak. Bestellings op hand sal uitgevoer word,…

Brexit: Premier May se geheim lek uit

In ’n kroeg in Brussel, het Eerste Minister Theresa may se hoof onderhandelbaar in die Brexit saak met die Europese Unie, die premier se geheime plan aan ’n onbetroubare persoon…

Nou vlug blankes uit SA

Nadat Die Vryburger ’n berig geplaas het oor die aanvraag vir buitelandse werkers in Duitsland, word die navrae bykans onbeheerbaar groot. Die redes vir die uittog is baie duidelik een…

Trump se onskuld bevestig

Die Republikeine en Demokrate het in die Amerikaanse Senaat saamgestem dat die ondersoek oor sy moontlike betrokkenheid by die Russiese inmenging van die presidentsverkiesing, ’n duidelike bewys lewer dat hy…

Ramaphosa weier om kontrak te toon

President Cyril Ramaphosa het die versoek van opposisie partye geweier om die kontrak tussen sy seun en Bosasa openbaar te maak. Opposisiepartyebeweer dat sy weiering daarop dui dat die kontrak…

rolex replicas for sale