OB oorleef mosie

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het in ‘n mosie van wantroue voor die parlementêre portefeulje komitee oorleef.

Die mosie is ingestel wat sou beteken dat sy haar aan ‘n ondersoek onderwerp aangaande haar bevoegdheid.

Die mosie is met ses stemme teen drie van die hand gewys.  Regsaksies is tans aan die gang teen die OB na aanleiding van ‘n hofbevel wat teen haar ingestel is.

Foto – Busisiwe Mkhwebane