Nuusflitse

OB het mes in vir staats instellings

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, gaan die name van staats instellinge bekend maak wat haar direkte voorskrifte verontagsaam.  Die gedrag het volgens die OB onaanvaarbare vlakke bereik en daar is 50 sulke sake wat aangespreek gaan word.

PIC het 15 dae tyd om R4,3 miljard te herwin

Die Public Investment Corporation (PIC) het Gwina Prokureurs aangestel om hul te help on R4,3 miljard te herwin wat belê is by AYO.

AYO word verbind met die sakeman Iqbal Surve,  die uitvoerende voorsitter van Independent News Media, wat ‘n indirekte aandeel het in AYO deur African Equity Empowerment Investments