Max du Preez probeer weer

Die vêr linkse Max du Preez gaan weer probeer om ’n koerant aan die gang te kry, maar hierdie keer sal dit ’n internet koerant wees wat hom sal help om nie weer so gou tot niet te gaan nie.

Du Preez het na 25 jaar besluit om weer te probeer om ’n koerant op die been te bring, hierdie keer die Vrye koerantjie in e-vorm.

’n Kwarteeu gelede was Max verplig om sy koerantjie se deure te sluit omdat niemand werklik in sy vêr linkse mening belanggestel het nie.