Malema se wensdenkery

Op die vooraand van sy verskyning in die hof in Newcastle oor uitlatings rondom grondbesetting het Juluis Malema  sy EFF ondersteuners toegespreek.

Hy het onder andere gesê dat hy verlang na die dag wanneer wit Suid Afrikaners swart burgers bedien.  Hy wil nie dat swart mense vir wit mense werk nie. Hy het bygevoeg dat die dag sal kom dat witmense die swart babas op hulle rug abba.

Hy het weer bevestig dat die EFF “die land sal terugneem en dit aangenaam sal maak vir swartes”.

Waarnemers sê egter dat hy met sy beperkte vermoë nie besef nie, is dat hy kos eet wat deur blanke boere verbou is, en dit gaan so bly.

Hy het gestudeer aan ‘n Universiteit waar blanke dosente hom gekeer het, en het sedert sy geboorte gebruik gemaak van water en krag voorsiening deur blankes beskikbaar gestel – en alles wat hy tans “geniet” deur blankes beskikbaar gestel is.

Iemand het glo voor die hofsaal gesê Malema sou poedelnaak geloop het as die blankes hulle nie geleer het om klere aan te trek nie..