Eskom en sy vaardighede

Eskom se voorsitter, Jabu Mabuza,  het erken dat die nodige vaardighede ontbreek by die entiteit om beurtkrag probleme aan te spreek.

Korrupsie en Staatskaping het volgens Mabuza die entiteit so verswak dat dit nie na behore kan funksioneer nie.

Pravin Gordhan se oproep om hulp vanuit Italië sal glo die tekort aan spreek maar intussen word Blanke werknemers afgelê.

Foto – Minister Gordhan