Brexit: Premier May se geheim lek uit

In ’n kroeg in Brussel, het Eerste Minister Theresa may se hoof onderhandelbaar in die Brexit saak met die Europese Unie, die premier se geheime plan aan ’n onbetroubare persoon vertel.

Nou is dit glo algemene kennis wat die Britse premier beplan en waarom sy telkens vir die parlement om meer tyd vra vir onderhandelings met die Europese Unie.

Olly Robbins, die hoof in onderhandelings met die EU, verklap die Premier May geheim in ’n kroeg en sê haar plan is om ’n week oor 29 Maart, wat die uittree datum is, sal May die parlement voor ’n keuse stel – julle stem vir my akkoord met die EU, of so nie gaan sy ’n lang uitstel vra vir uittrede.

Met net meer as 40 dae oor alvorens die uittrede van krag word op 29 Maart, sal die Britte moeilik kan wyer om May s afdreiging te weerstaan.

Politieke ontleders sê egter dat Premier May moontlik die lekkasie beplan het, en met ’n totaal ander verrassing kan kom wat die Britte onkant gaan betrap.

Foto – Olly Robbins