Bomplanter weer in beskuldigingsbank

Robert McBride, oud-lid van uMKhonto-we Zizwe (MK), en veroordeelde van die bom wat by Magoo  in Durban drie mense gedood het,  word nou weer vervolg.

Hy word verdink van kriminele aktiwiteite voor die aanhoor van sy aansoek om weer aangestel te word as hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoek Eenheid.

Volgens sy prokureur ontken McBride enige kriminele oortredings.  Dus buiten die doodstraf wat hy ontvang het en die arres vir wapen smokkelary in Mosambiek, aanrandings klagtes teen ‘n eskort dame, sy beweerde dronkbestuur in Desember 2006 asook fisiese geweld teenoor een van sy dogters, is hy ‘n voorbeeld van ‘n goeie wetstoepasser.

Foto – Robert McBride