ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 26, 2019

Vryheid: Stormweer saai verwoesting

Dakke het soos veertjies weggewaai, en sommige woonplekke is met die grond gelyk gemaak wat baie mense hulpeloos en sonder heenkome gelaat het. Die mense van Vryheid het sprakeloos gesien…

GladAfrica kry ‘n blye afskeid

Die burgemeester van Tshwane, Stevens Mokgalapa, het na bewering R250 miljoen aan GladAfrica gegee as ‘n goue handdruk nadat die Raad besluit het om alle bande met die maatskappy te…

Malema se wensdenkery

Op die vooraand van sy verskyning in die hof in Newcastle oor uitlatings rondom grondbesetting het Juluis Malema  sy EFF ondersteuners toegespreek. Hy het onder andere gesê dat hy verlang…

Nuusflitse

ANC soek swart eienaarskap in Wes-Kaap Die ANC in die Wes-Kaap soek ‘n dringende vergadering met die landbou gemeenskap oor die stadige vordering van oordrag na swart eienaars van plase. …

Robert McBride vs die ANC

ANC parlementslede het hul steun aan Bheki Cele toegesê in sy stryd teen Robert McBride. Die lede het gevra dat die party teen McBride moet optree omdat hy durf waag…

Vietnam maak gereed vir Kim en Trump

Vietnam, die een-party staat, neem geen risiko nie tref enorme maatreëls om die koms van Kim Jong-Un van Noord-Korea, en President Trump van die VSA te beveilig. Honderde van Vietnam…

Onderwyseres steel skape

’n Onderwyseres in die Kroonstad omgewing wat op heterdaad betrap is dat sy boere se skape steel, is egter steeds op vrye voet. Wat die voorval vererger, is dat sy…

Saoedi stuur vroulike as ambassadeur

Prinses Reema Bint Bandar Al Saud vervang die huidige ambassadeur, die broer van Saoedi-Arabië se kroonprins, wat tand in die VSA diens doen. Kroonprins Mohammed Bin Salman het die aanstelling…

Venezuela se Juan Guaidó beweeg internasionaal

Die selfverklaarde tussentydse president van Venezuela, Juan Guaidó , het die naweek in die Columbiaanse hawestad Bogotá aangekom om met die Suid-Amerikaanse state te vergader. Die Suid-Amerikaanse state wat ’n struktuur…

Kelly is nuwe VSA ambassadeur

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die huidige Amerikaanse ambassadeur in Kanada aangewys as die land se nuwe ambassadeur in die Verenigde Nasies. Kelly Knight Craft, het na wat berig…

VSA en Sjina wil ooreenkoms bereik

In ’n poging om ’n werkbare handelsooreenkoms te sluit tussen Sjina en die VSA, het president Donald Trump die instel van hoër invoertariewe uitgestel Die president het gesê goeie vordering…

Gelykop stryd in Moldova verkiesing

Die Pro-Russiese sosialiste het wel die verkiesing in die Oos-Europese staat Moldova naelskraap gewen, maar die pro-Europese Unie kiesers het ’n kragtige vertoning gelewer. Die presidentsverkiesing wat die afgelope naweek…

Dosyne sterf in Nigerië oor verkiesing

Die regering se besluit om die verkiesing in Nigerie met ’n week uit te stel, het nie net ontevredenheid by kiesers opgewek nie, maar het ook tot gewelddadige optrede gelei….

Onduidelikheid oor wenner in Senegal

Die onduidelikheid oor wie die verkiesing in die Wes-Afrika staat, Senegal, gewen het, lei tot erge spanning onder die kieserskorps. In die eerste rondte van die land se presidentsverkiesing het…