ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 25, 2019

Stem ?  Vir wie?

Die retoriek rondom ‘n landsburger se reg en/of plig om te stem is tans weer een van die warm  besprekings punte tussen ons mense.  Die afgesaagde gesegde dat ‘n wegbly…

Kontrakteurs besteel Eskom met miljarde Rand

’n Spesiale Ondersoek Eenheid ondersoek nie minder as elf kontrakteurs wat daarvan verdink word dat hulle die kragvoorsiener met miljarde Rand beroof het. Die kontrakteurs het Eskom met R130 miljard…

ANC betrokke in korrupsie en bedrog?

Nuus hoogtepunte die afgelope jaar word toenemend in beslag gelê deur berigte van hooggeplaaste ANC ondersteuners en regeringslede wat betrokke is, of geskors is, of herontplooi word. Elke oortreding is…

Nuusflitse

Mahumapelo weier ambassadeurspos In ‘n poging om van Supra Mahumapelo ontslae te raak is hy ‘n ambassadeurs pos, of ‘n LP pos asook sitting op die nasionale Raad van provinsies…

Vaal Universiteit in chaos en korrupsie

Die Minister van Onderwys en owerhede is gevra om bewerings van bedrog , doods dreigemente, korrupsie en nepotisme te ondersoek by die Vaal Universiteit van Tegnologie(VUT). VUT is tans een…

GTS firma se kontrakte gekanselleer

‘n Sekuriteitsmaatskappy, GTS wat deel is van die Bosasa groep,  se kontrakte met die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste is gekanselleer. Dit volg op dieselfde dag wat  die SA…

Eskom en sy vaardighede

Eskom se voorsitter, Jabu Mabuza,  het erken dat die nodige vaardighede ontbreek by die entiteit om beurtkrag probleme aan te spreek. Korrupsie en Staatskaping het volgens Mabuza die entiteit so…

Motor rubriek – Renault Koleos

Dit is ‘n bekende feit dat Renault ‘n betroubare en baie bruikbare voertuig is en hiervan getuig byvoorbeeld die Duster. Daar kan dus met sekerheid aanvaar word dat die nuutste…

Voedsel krisis tref Noord-Korea

In ’n memorandum aan die Verenigde Nasies (VN) meld die kommunistiese regering van Noord-Korea dat die land ’n ernstige voedseltekort ondervind. In die skrywe word genoem dat die jaar ’n…

Koerde lewer terroriste uit aan Irak

Die Koerdiese vegters in Sirië het sowat 150 verdagtes wat as stryders van die Islamitiese Staat beskou word, aan die owerheid in Irak uitgelewer. Die grootste aantal van die terroriste…

Duitsland ekonomie toon reuse oorskot

Die kragtige ekonomie van Duitsland is weereens bevestig met die afgelope boekjaar se totale surplus van €58 miljard op die begroting. Die oorskot is gerealiseer op Federe, sowel as op…

Breekpunt tussen Indië en Pakistan

Die spanning tussen Indie en Pakistan het byna breekpunt bereik, en gevaarligte flikker nadat ’n aanval uitgevoer is op ’n Indiese militêre basis. Die Eerste Minister in Pakistan het sy…

Venezuela sluit grens met Brasilië

Te midde van die haglike omstandighede waarin menige inwoners van Venezuela verkeer weens ’n tekort aan voedsel en ander lewensmiddele, het die Maduro-regering die grens met Brasilië ook gesluit. Dit…

Japanse ruimtetuig land op asteroïed

’n Ruimtetuig van Japan het suksesvol op ’n asteroïed geland wat sowat 340 kilometer van die aarde is. Die ruimtetuig sal glo materiaal van die asteroïed versamel wat moontlik kan…

Duitsland ontwikkel borskanker bloedtoets

Borskanker laat meer vroue sterf as enige ander kanker, en dokters in Duitsland het nou ’n nuwe bloedtoets ontwikkel wat meer akkuraat is om vas te stel of die pasiënt…