ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 15, 2019

Atletiek base wil testosteroon vlakke verlaag

Die Internasionale Atletiek Unie gaan volgende week ‘n saak aanhangig maak waarin gepoog gaan word om atlete van “verskille van seksuele ontwikkeling” te verplig om testosteroon vlakke te laat toets….

Bomplanter weer in beskuldigingsbank

Robert McBride, oud-lid van uMKhonto-we Zizwe (MK), en veroordeelde van die bom wat by Magoo  in Durban drie mense gedood het,  word nou weer vervolg. Hy word verdink van kriminele…

Afleggings kom by goudmyne

Sibanye Goud is besig met herstrukturering van sy myne en dit kan lei tot die afdanking van 6, 000 werkers. Die Beatrix en Driefontein myne is van die myne wat…

Nuusflitse

Italianers moet Eskom red Die Italiaanse energie firma Enel gaan op versoek van Pravin Gordhan deskundiges stuur om Eskom se probleme op te los.  Die koste verbonde aan die kundiges…

So korrup is die ANC

Die ANC se korrupte optrede het weereens aan die lig gekom met bankstate wat aandui hoeveel geld in die Vrede melkplaas van die Guptas gepomp is. Die ANC regering van…

Gordhan se nege-punt plan

Minister Pravin Gordhan se nege-punt plan om die bankrot Eskom terug te kry op die spoor na sukses, word verwelkom deur nyweraars en sakelui wat tans diep bekommerd is oor…

VSA Minister van Verdediging besoek Navo

Die waarnemende Minister van Verdediging in Amerika, Patrick Shanahan, is wel baie hartlik ontvang deur lidlande van Navo tydens sy besoek, maar of dit President Trump welgeval, is nie duidelik…

VSA onttrek uit Jemen goedgekeur

President Donald Trump kan dalk sy veto-rg gebruik wanneer die Amerikaanse Senaat sou besluit om te onttrek uit Jemen. Jemen word tans beskou as die land wat weens die voortdurende…

Europese Unie vergroot “vuil geld” lys

Die Europese Unie se “vuil geld” naamlys behoort uitgebrei te word om ook Saoedi Arabië in te sluit, asook lande soos Nigerië, Panama en ander lande wat hulle skuldig maak…

Airbus skrap A380 produksie

Kort nadat verskeie lande hul bestellings by die vliegtuig vervaardiger Airbus gekanselleer het, het die maatskappy besluit om sy A380 se produksie te staak. Bestellings op hand sal uitgevoer word,…

Brexit: Premier May se geheim lek uit

In ’n kroeg in Brussel, het Eerste Minister Theresa may se hoof onderhandelbaar in die Brexit saak met die Europese Unie, die premier se geheime plan aan ’n onbetroubare persoon…

Nou vlug blankes uit SA

Nadat Die Vryburger ’n berig geplaas het oor die aanvraag vir buitelandse werkers in Duitsland, word die navrae bykans onbeheerbaar groot. Die redes vir die uittog is baie duidelik een…

Trump se onskuld bevestig

Die Republikeine en Demokrate het in die Amerikaanse Senaat saamgestem dat die ondersoek oor sy moontlike betrokkenheid by die Russiese inmenging van die presidentsverkiesing, ’n duidelike bewys lewer dat hy…