ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 14, 2019

Ramaphosa weier om kontrak te toon

President Cyril Ramaphosa het die versoek van opposisie partye geweier om die kontrak tussen sy seun en Bosasa openbaar te maak. Opposisiepartyebeweer dat sy weiering daarop dui dat die kontrak…

Sukkelende Woolworths se direkteure loop

Die sukkelende Woolworths sien hoe sy aandele se prys op die afdraande pad is en reeds laer is as wat dit in 2012 was. En nou het twee van sy…

Premier May vra meer tyd vir Brexit

Eerste Minister Theresa May het gevra dat die Britse Parlement haar meer tyd moet gee om ’n beter bedeling met die Europese Unie t beding vir ’n finale Brexit akkoord….

Ramaphosa sonder plan teen misdaad

Tydens die ANC president, Cyril Ramaphosa, se Staatsrede het hy verskeie aspekte aangeraak waaraan dringende aandag geskenk sal word. Met sy nuwe regering en ’n verkiesing voor die deur, het…

Evkom tegnies bankrot

Die Portefeulje Komitee van Openbare Ondernemings het tydens die aanhoor van die verslag van die Departement van Openbare entiteite gehoor dat Evkom “tegnies bankrot” is. Eskom sal teen die huidige…

Busse brand en dit reën klippe

Twee busse van die Kaapse Universiteit van Tegnologie is vernietig dur brandstigting van studente terwyl die administratiewe gebou met klippe bestook is. Intussen het studente plakkers hutte op die Bellville…

Rowers steel 100 wapens

‘n Wapenwinkel in Boksburg is beroof van meer as 100 vuurwapens.  Drie gewapende diewe het die winkel betree en die eienaar gedwing om die kluis oop te maak waarna hul…

Totsiens Eskom, hello Donker Afrika

Eskom is tegnies bankrot, en sal nie oorleef tot Meimaand vanjaar as hy nie dringende finansiële hulp kry nie. Die kragvoorsiener sal sy steenkool oonde moe afsluit as hy na…

 Ruimtevaarder is kandidaat vir Senaat

Die voormalige Amerikaanse ruimtevaarder, Mak Kelly, het aangekondig dat hy as kandidaat vir die linkse Demokratiese Party staan in die senaatsverkiesing. Die tussenverkiesing in die deelstaat Arizona vind plaas om…

Groot Dwelmbaas in hof skuldig bevind

Meksiko se grootste dwelmbaas, Joaquin ‘El Chapo’ Guzman, is in hegtenis geneem en deur ’n Amerikaanse hof skuldig bevind na ’n verhoor wat ses da geduur het. Die jurie van…

Spanje kry vervroegde verkiesing

Die Sosialistiese Eerste Minister van Spanje staar ’n mosie van wantroue in die gesig as hy nie ’n blits aankondiging doen van ’n vervroegde algemene verkiesing nie. Hy kan glo…

Man van Doen-dit-self handleidings oorlede

Die publiseerder en voertuig kenner, John Haynes, wat duisende self-doen motor entoesiaste tot diens was, is in die ouderdom van 80 jaar oorlede. Sedert die jare sestig het hy boeke…

Haiti deur protes lamgelê

Een van die grootste protes aksies wat nog ooit in Haiti gehou is, het die eiland totaal lamgelê wat uit verset teen President Jovenel Moise gevoer word. Die optog gangers…