ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 13, 2019

Cosatu wil SA lamlê

’n Woordvoerder van die vakbond Cosatu sê die organisasie beplan om Suid-Afrika volledig lam te lê op finansiële gebied. Die vakbond sê die aksie word beplan om voor die nasionale…

Eskom krisis verdiep verder.

Die krisis in Eskom is besig om al groter te word, en kan Suid-Afrika se ekonomie finaal knak tot rommel status. Minstens vyf kragopwekker-eenhede het by Medusi Kragstasie ingegee en…

Verpleegsters uitmekaar gejaag

Die polisie moes van rubber koeëls en skokgranate gebruik maak om 100 betogende verpleegsters van die Wes-Kaap Kollege vir Verpleegsters in Athlone uitmekaar te jaag. Twintig van die verpleegsters is…

Gesondheidsorg in krisis

Volgens president Cyril Ramaphosa is dit duidelik dat die land se gesondheidsorg in ‘n krisis is en rehabilitasie nodig het. Meer as 75% van staatshospitale se begroting gaan aan salarisse…

Hof verwerp Monyane se aansoek

Tom Monyane se versoek tot appel teen sy afdanking is van die hand gewys deur die Konstitusionele Hof. Regter Hans Fabricius het in sy uitspraak  in die Hooggeregshof in Pretoria, …

Thoko Didiza voorsitter van grondgryp eenheid

Die ANC is nou besig om die grondgryp program aan die gang te kry, veral met die oog op die komende verkiesing. Die ANC parlementslid Toko Didizi is aangewys as…

ANC president kwaad vir Eskom

By  die Afrika-Unie vergadering van Staatshoofde het Ramaphosa sy “woede en skok” uitgespreek oor Eskom se kragonderbrekings met die sogenaamde beurtkrag. Hy beskryf Eskom as ‘n “gevaarsone”. Waarnemers se egter…

Vakbonde moet help teen universiteit sluitings

Lektore en ernstige studente van minstens twee kolleges is gereed om met ’n staking te begin, het ’n woordvoerder van die vakbond Nehawu gesê. Die departement van Hoër Opvoeding het…

Duitsland benodig duisende werkers

Die kragtige Duitse ekonomie en die dalende geboortesyfer van die Duitse volk, is die twee belangrikste komponente waarom die regering na immigrant kyk as ’n oplossing vir die tekort aan…

Trump verloor teen Demokrate

Republikeine en Demokrate het in die Amerikaanse Senaat ’n voorlopige ooreenkoms bereik ten eind te voorkom dat ’n opvolg “afsluiting” van die regering van toepassing raak wat weer 800,000 werkers…

Brexit sonder akkoord word krisis

Indien Groot-Brittanje nie daarin slaag om ’n ooreenkoms met die Europese Unie te sluit nie, is daar ’n wêreldwye krisis aan die kom. Kenners wys daarop dat die Verenigde Koninkryk…

Thailand koning tree op teen prinses

Die koning van Thailand het sy ouer suster se poging om premiers kandidaat in die komende verkiesing te wees, nie net geblokkeer nie, maar dit as ongehoord bestempel. Die prinses…

Hongarye verskerp aanwas projek

Eerste Minister Viktor Orban van Hongarye het aangekondig dat belastingvermindering vanjaar van toepassing gaan wees vir gesinne wat hulle gesinne vergroot. Hy sê die belastings word verminder met die bedoeling…

Venezuela: VSA eis VN optrede

Die VSA plaas druk op die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad om Venezuela te dwing om ’n vervroegde algemene verkiesing te hou met die hoop om ’n nuwe president verkies te…