ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 8, 2019

Hoërskool Roodepoort ‘n gevaarsone

Die SA Onderwysers Unie het die Departement van Onderwys gewaarsku dat daar agt klaskamers by Roodepoort Hoërskool is wat onveilig is weens krake in die sement. Vloere het met 60…

Nuwe sekuriteit instellings

Die ANC president, Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die Staats Veiligheid Agentskap ontbind gaan word en dat hy twee nuwe instellings in die lewe gaan roep – een binnelands en…

Nuusflitse

Drie bewaarders gesteek met skerp voorwerpe Drie korrektiewe beamptes by die St Albans gevangenis is tydens ‘n skermutseling met prisoniers met skerp voorwerpe gesteek.  Die beamptes is in ‘n stabiele…

Skool in Kaapstad in vlamme

Die Holy Cross primêre skool in Kaapstad is gedeeltelik beskadig deur ‘n brand wat ontstaan het. Personeel en leerlinge is ontruim en die oorsaak van die brand is nog nie…

Wits word nagdonker

Klasse en administrasie werksaamhede het by Wits tot ’n algehele stilstand gekom nadat studente die ingange geblokkeer het en die kampus met rommel bestrooi het. Die vise-rektor Andrew Crouch het…

Premier May weer na Brussel oor Brexit

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, is weer na Brussel in ’n poging om die ooreenkoms t hersien wat deur die Britse parlement verwerp is as nie voldoende nie. Die…

Trein brand met plofstof aanboord

Spuitkanne met plofstof aan boord van ’n sneltrein in Duitsland het gesorg vir ’n reuse brand in die bewegende trein wat onderweg was na Bonn. Meer as 60 mense in…

Airbus verloor reuse bestelling

Die passasiersvliegtuig vervaardiger Airbus, het die week ’n groot en belangrike bestelling vir A380 modelle verloor. Die Qantas Lugredery het sy bestelling vir 8 Airbus A380 super groot jet vliegtuie,…

Nuwe generasie vegvliegtuig vir Europa

Die Franse en Duitse Ministers van Verdediging het verklaar dat planne in plek is om ’n nuwe vegvliegtuig te ontwikkel, en sê die projek is deel van ambisieuse verdedigingstrategie. Minister…

Juan Guaido vra Weermag hulp

Venezuela se interim President, Juan Guaido, het ’n versoek gerig tot die land se Weermag om behulpsaam te wees met die vragmotors en trein trokke met lewensmiddele wat ontvang is….

Massa ontruiming in Moskou na bomdreigement

Meer as ’n honderd geboue in en om Moskou moes blitsvinnig ontruim word to ’n “omvangryke bom dreigement” ontvang is. Klaarblyklik is ’n reeks verskillende bom dreigemente deur die polisie…

Duitsland beskerm sy industrieë

Die Duitse Minister van Ekonomiese Sake, Peter Altmaier, sê dit was alreeds nodig om die land met ’n Nasionale Industrieë Strategie 2030, te beveilig. Die minister het die opmerking gemaak…