ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: February 2019

Al weer beurtkrag

Die nasionale kragvoorsiener kan maar net nie die mas opkom nie, en het aangekondig dat beurtkrag ingestel word om die “reserwes” op te bou. Eskom sal vanaf vandag tot minstens…

Geen ooreenkoms met Noord-Korea nie

Die Verenigde State en die kommunistiese Noord-Korea kon tot geen ooreenkoms kom tydens die afgelope twee dae se beraad in Vietnam nie. Die kommunistiese leier, Kim Jong-Un het geëis dat…

Water tekort kan miljarde se belegging kelder

Die beplande ekonomiese belegging in Verre Noord-Transvaal wat deur Sjina onderneem word, kan moontlik in die slag bly weens ’n ernstige tekort aan water. Di projek wat glo R150 miljard…

Pretoria hooflanddros swyg

Die hooflanddros van Pretoria, Desmond Nair, swyg nou reeds weke lank oor aantygings dat hy voordeel getrek het met beveiliging van sy woonhuis danksy Bosasa. Die Magistrate Kommissie wat op…

Guptas skuld Sun City geld

Die Gupta gebroeders skuld na ses jaar nog steeds geld aan Sun City vir die grootse troue van die eeu. Sun City woordvoerder Zoleka Skweyiya sê egter dat dit nie…

Minister van Justisie en Bosasa

Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha,  het erken dat hy in 2016 ‘n naweek deurgebring het in ‘n eiendom wat aan Gavin Watson behoort het. Tydens die…

Nuusflitse

OB het mes in vir staats instellings Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, gaan die name van staats instellinge bekend maak wat haar direkte voorskrifte verontagsaam.  Die gedrag het volgens die…

Veldwagters gevang

Kruger Nasionale Park sal binnekort sonder veldwagters wees nadat nog twee van die beamptes gearresteer is saam met 10 ander verdagtes vir beweerde wildstroping. Op 15 Februarie is vier mense…

Walter Sisulu Universiteit kampus gesluit

Die duiwel het klaarblyklik losgebreek by die Butterworth kampus van die Walter Sisulu Universiteit. Studente het gebots met veiligheidspersoneel en polisie wat daartoe gelei  het dat die kampus vir ’n…

Die miljoene rol in

Die Guptas is gehelp om die Optimum myn te koop deur ‘n vooraf-betaling van R659 miljoen deur Eskom, aldus Clinton Ephron, vorige hoof van Glencore. Eskom se vingers was nog…

Trump wil vordering kry met Korea

Die Amerikaanse president, Donald Trump, hoop om goeie vordering te maak tydens die twee dae se samesprekings mt die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un. Di twee leiers wat in…

Pakistan en Indië slaan mekaar

Die regering van Pakistan het vroeër gesê daar sal op “gepaste wyse” met die optrede van Indië gehandel word wat die lugruim van hulle land geskend en aanvalle uitgevoer het…

Witmense is nie rassisties nie

Die herrie is nog steeds los oor die spotprent wat in ’n Australiese koerant verskyn het en uiteindelik deur die Australiese Pers Waghond beoordeel moes word. Die spotprent het die…

Duitse koalisie verloor duisende kiesers

Bondskanselier Angela Merkel se koalisieregering is besig om al meer kiesers te verloor wat die regering uiteindelik tot ’n val kan bring. Die regerende koalisie van die Christen Demokrate Unie…

VSA dood talle terroriste in Somalië

Die Amerikaanse Lugmag het “presisie lugaanvalle” uitgevoer op vestigs van die al-Shabab terroriste en minstens 35 gedood. Die terroriste het onlangs beweer dat hulle verantwoordelik is vir ’n motorbom ontploffing…

Dertien IS terroriste tereggestel

Die president van Irak, Barham Saleh, het gesê sy land sal ’n proses begin om die Islamitiese Staat terroriste wat ook in Frankryk was en later in die Midde-Ooste geveg…

Olifant laat toeriste paniekerig

’n Gespanne olifant het op die laaste oomblikke weggedraai van ’n vreesbevange groep toeriste se Land Rover. Die olifant het byna vir groot drama gesorg in die Botswana’s Moremi Nasionale…

Snaakse verkiesingskoors in SA

Die verkiesingskoors loop hoog onder sekere politici en kiesers wat byna nie meer kan wag vir die aanbreek van stemdag nie. Intussen is daar verskeie instansies en meningsvormers wat probeer…

Eskom se korrupsie onoortreflik

Dit blyk dat die korrupsie wat in Eskom heers, meer is as al die ander entiteite wat ook gebuk gaan onder die euwel. Dit is die mening van ’n onafhanklike…

Radebe en die brandstofprys

Buiten die voorgestelde heffings op brandstof, soos aangekondig tydens die begrotingsrede,  gaan brandstof eerskomende Woensdag moontlik met 43 sent styg. Voeg hierby die brandstofheffings wat verhoog met 15 sent op…

Veertien in hof oor bedrog

Veertien mense tussen die ouderdom van 24 en 59 gaan in die Durbanse Landdroshof verskyn op aanklag van bedrog met voertuig finansiering. Bedrog ten bedrae van minstens R15 miljoen is…

OB oorleef mosie

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het in ‘n mosie van wantroue voor die parlementêre portefeulje komitee oorleef. Die mosie is ingestel wat sou beteken dat sy haar aan ‘n ondersoek…

Koko en die Guptas

Die voormalige hoof van Eskom, Matshela Koko, het vertroulike dokumente aan die Gupta broers gestuur waardeur hul kon bepaal waar sakegeleenthede bestaan binne die raamwerk van die kragvoorsiener. Die getuienis…

ANC woordvoerders moet terugstaan

Nadat die ANC se twee top segsmanne beide aangekla is vir seksuele misdrywe het die ANC eers aangekondig dat die twee, Pule Mabe en Zizi Kodwa,  tydelik geskors is hangende…

Powerball wenner kom vorentoe

Die wenner van die R232 miljoen in die afgelope trekking van Powerball dobbelspel het in Kaapstad na vore gekom om sy miljoene op te eis. Die wenner se optrede slaan…

Oorlog broei tussen Indië en Pakistan

Die spanning tussen Indië en Pakistan het reeds ’n gevaarlike stadium bereik, en Indiese lugaanvalle op tydelike militêre kampe in Pakistan is die gevolg van ’n vorige aanval op Indiese…

VSA Adjunkpresident ontmoet Juan Guaido

Die geskiedkundige ontmoeting tussen Adjunkpresident Mike Pence en die selfverklaarde tussentydse president van Venezuela, Juan Guaido, het opspraak gewek regoor die wêreld. Die Adjunkpresident het gesê die ontmoeting met die…

Brexit datum dalk verskuif

As die Britse Eerste Minister, Theresa May, nie daarin slaag om die parlement te oortuig om haar ooreenkoms met die EU goed te keur nie, sal Brexit se uittrede dalk…

Deurslaggewende hofsaak oor Roundup begin

’n Sleutel hofsaak het in die Amerikaanse hof van San Francisco begin teen die vervaardigers van die omstrede Roundup onkruiddoder. Monsanto word daarvan beskuldig dat sy onkruiddoder verantwoordelik is vir…

Weermaglede vlug uit Venezuela

Die oproep van die Amerikaanse president dat die Weermag leiers in Venezuela hulle steun aan die tussentydse president, Juan Guaidó , moet gee, het op dowe ore gval. Dit het egter…

Veertig jaar onskuldig in tronk

’n Man in die Suid-Kaliforniese deelstaat van Amerika, wat veertig jaar tronkstraf uitgedien het, moes nou vrygelaat word nadat sy onskuld bewys is. Craig Coley is op 710jarige leeftyd onskuldig…

Kuba bly kommunistiese staat

Die kiesers van die kommunistiese Kuba het die afgelope naweek na die stembus gegaan om te besluit oor wysigings aan die Grondwet. Die bedoeling met die wysiging in die grondwet…

Vryheid: Stormweer saai verwoesting

Dakke het soos veertjies weggewaai, en sommige woonplekke is met die grond gelyk gemaak wat baie mense hulpeloos en sonder heenkome gelaat het. Die mense van Vryheid het sprakeloos gesien…

GladAfrica kry ‘n blye afskeid

Die burgemeester van Tshwane, Stevens Mokgalapa, het na bewering R250 miljoen aan GladAfrica gegee as ‘n goue handdruk nadat die Raad besluit het om alle bande met die maatskappy te…

Malema se wensdenkery

Op die vooraand van sy verskyning in die hof in Newcastle oor uitlatings rondom grondbesetting het Juluis Malema  sy EFF ondersteuners toegespreek. Hy het onder andere gesê dat hy verlang…

Nuusflitse

ANC soek swart eienaarskap in Wes-Kaap Die ANC in die Wes-Kaap soek ‘n dringende vergadering met die landbou gemeenskap oor die stadige vordering van oordrag na swart eienaars van plase. …

Robert McBride vs die ANC

ANC parlementslede het hul steun aan Bheki Cele toegesê in sy stryd teen Robert McBride. Die lede het gevra dat die party teen McBride moet optree omdat hy durf waag…

Vietnam maak gereed vir Kim en Trump

Vietnam, die een-party staat, neem geen risiko nie tref enorme maatreëls om die koms van Kim Jong-Un van Noord-Korea, en President Trump van die VSA te beveilig. Honderde van Vietnam…

Onderwyseres steel skape

’n Onderwyseres in die Kroonstad omgewing wat op heterdaad betrap is dat sy boere se skape steel, is egter steeds op vrye voet. Wat die voorval vererger, is dat sy…

Saoedi stuur vroulike as ambassadeur

Prinses Reema Bint Bandar Al Saud vervang die huidige ambassadeur, die broer van Saoedi-Arabië se kroonprins, wat tand in die VSA diens doen. Kroonprins Mohammed Bin Salman het die aanstelling…

Venezuela se Juan Guaidó beweeg internasionaal

Die selfverklaarde tussentydse president van Venezuela, Juan Guaidó , het die naweek in die Columbiaanse hawestad Bogotá aangekom om met die Suid-Amerikaanse state te vergader. Die Suid-Amerikaanse state wat ’n struktuur…

Kelly is nuwe VSA ambassadeur

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die huidige Amerikaanse ambassadeur in Kanada aangewys as die land se nuwe ambassadeur in die Verenigde Nasies. Kelly Knight Craft, het na wat berig…

VSA en Sjina wil ooreenkoms bereik

In ’n poging om ’n werkbare handelsooreenkoms te sluit tussen Sjina en die VSA, het president Donald Trump die instel van hoër invoertariewe uitgestel Die president het gesê goeie vordering…

Gelykop stryd in Moldova verkiesing

Die Pro-Russiese sosialiste het wel die verkiesing in die Oos-Europese staat Moldova naelskraap gewen, maar die pro-Europese Unie kiesers het ’n kragtige vertoning gelewer. Die presidentsverkiesing wat die afgelope naweek…

Dosyne sterf in Nigerië oor verkiesing

Die regering se besluit om die verkiesing in Nigerie met ’n week uit te stel, het nie net ontevredenheid by kiesers opgewek nie, maar het ook tot gewelddadige optrede gelei….

Onduidelikheid oor wenner in Senegal

Die onduidelikheid oor wie die verkiesing in die Wes-Afrika staat, Senegal, gewen het, lei tot erge spanning onder die kieserskorps. In die eerste rondte van die land se presidentsverkiesing het…

Stem ?  Vir wie?

Die retoriek rondom ‘n landsburger se reg en/of plig om te stem is tans weer een van die warm  besprekings punte tussen ons mense.  Die afgesaagde gesegde dat ‘n wegbly…

Kontrakteurs besteel Eskom met miljarde Rand

’n Spesiale Ondersoek Eenheid ondersoek nie minder as elf kontrakteurs wat daarvan verdink word dat hulle die kragvoorsiener met miljarde Rand beroof het. Die kontrakteurs het Eskom met R130 miljard…

ANC betrokke in korrupsie en bedrog?

Nuus hoogtepunte die afgelope jaar word toenemend in beslag gelê deur berigte van hooggeplaaste ANC ondersteuners en regeringslede wat betrokke is, of geskors is, of herontplooi word. Elke oortreding is…

Nuusflitse

Mahumapelo weier ambassadeurspos In ‘n poging om van Supra Mahumapelo ontslae te raak is hy ‘n ambassadeurs pos, of ‘n LP pos asook sitting op die nasionale Raad van provinsies…