Zille glo moeg vir korrupsie

Die vêr linkse Helen Zille is skielik moeg vir die korrupsie in die land en dreig nou om met ’n belasting boikot te begin.

Sy sê sy sal met so ’n aksie begin as diegene wat skuldig is aan korrupsie soos deur die Zondo-kommissie bevind is, nie vervolg gaan word nie.

Zille sê sy sal ’n “belasting revolusie” aan die gang sit, maar intussen het die DA se leiers hulle gedistansieer van die Zille uitspraak.

Sy meen ook dieselfde optrede is nodig teen alle politici en raadslede wat skuldig is aan omkopery en bedrog.

’n ANC woordvoerder het glo later gesê Helen Zille beweeg baie na aan hoogverraad as sy sulke praatjies maak.

Foto – Helen Zille