Wêreld Nuusflitse

Onwettige immigrante

Sowat honderd onwettige immigrante uit Afrika land het in die Mediterreense See verdrink nadat hulle oorlaaide boot onklaar geraak het.

Kongo verkiesing

Daar is steeds stryd in die Demokratiese Republiek van die Kongo na afloop van die verkiesing, en Martin Fayulu het homself as die and se president verklaar terwyl die Hooggeregshof beslis het dat Felix Tshisekedi die verkiesing gewen het.

VSA Vroue optog

Duisende vroue het die naweek aan optog in Amerika deelgeneem waarin geëis word dat president Donald Trump uit sy amp onthef moet word. Die betogings word deur die linkse Demokratiese Party georganiseer.