Pensioene moet nou Staats entiteite befonds

Met die ANC se loodsing van hul verkiesings manifes is daar gepleit  dat Tesourie moet kyk of pensioen fondse nie gebruik kan word om die bankrot entiteite te help nie.

Intussen het Mark Barnes die Hoof Beampte van die Poskantoor die voortel gesteun en gesê dat dit ‘n groot skuif sal wees vir die land.  Die voornemende pensionarisse  asook huidige pensioenarisse se geld moet nou gestort word in die bodemlose put van korrupsie en bedrog van Eskom, Transnet, SAL, Denel, Krygkor en andere.  Geen verduideliking is verstrek dat die “lening” se terug betaling gewaarborg word nie.

Kan die ministers en adjunk-ministers asook die parlementslede se pensioenfonds nie gebruik word in plaas van die bejaardes van die bevolking sin nie, word nou gevra.