Openbare geweld “ongestraf” gelaat

Bongisnkosi Lhanyile van FeesMustFall is skuldig bemind op klagtes van openbare geweld en is gevonnis tot drie jaar huisarres en ‘n R5000 boete.  Dit blyk of die diskriminasie teen blankes voortgaan, want Vicky Momberg, wat die sogenaamde “k-woord” gebruik het,  word tot twee jaar tronkstraf gevonnis.

Meningsvormers sê die linkse FW de Klerk kan dalk reg wees as hy sê dat die regstelsel in SA skeef is.

Lhanyile  word nog toegelaat om klasse by te woon aan die Universiteit van Natal en moet slegs agt ure per maand gemeenskaps diens doen.

Vrae word gevra oor hoe dit moontlik is om onder huisares te wees en dan nog gemeenskapsdiens doen.