Nuusflitse

Ons kan dit nie alleen doen nie

Skielik word daar erken dat Prasa se bestuur nie by magte is om probleme en veiligheidsake alleen te hanteer volgens Prasa se Groep Hoof Strategie Beampte, Sipho Sithole.

Brande kos R30 miljoen

Brande in die Wes-Kaap sedert Oktober 2018 het die provinsie meer as R30 miljoen uit die sak gejaag. Voeg hierby die eise by versekerings maatskappye asook die verlies aan vegetasie in die gebied dan is die verliese bykans onberekenbaar..

Van Tonder steeds bang vir Watson

Die vorige Hoof Finansiële Beampte van Bosasa,  Andries van Tonder,  het met die aanvang van sy getuies voor die Zondo kommissie gesê dat hy nog steeds bang is vir Gavin Watson na hul werksverhouding versuur het en hy afgedank is.