Natal Korrektiewe baas geskors

Mnikelwa Nxele is geskors maar klaarblyklik nie weens betrokkenheid by die Bosasa skandaal nie.

Nxele is een van vele hoë amptenare wat deur Angelo Agrizzi genoem is as “begunstigdes” van die  Bosasa maatskappy.

Die Departement van Korrektiewe Dienste was nie beskikbaar vir redes waarom Nxele geskors is nie.

Die lys van korrupte skelms word al langer, en waarnemers rken daar is waarskynlik nie genoeg drukkers ink om al die gevalle met volle besonderhede te publiseer nie.

Foto – Mnikelwa Nxele