Myeni gee inligting aan Bosasa

Tydens die Staatskaping verhoor wat hervat het is getuienis voorgelê dat Dudu Myeni in

September 2015 vertroulike inligting aan die maatskappy Bosasa se base oorhandig

het.

Die dokumente was afkomstig van die kantore van die Nasionale Vervolgings Gesag.

Die getuie kom van Angelo Agrizzi, die vorige operasionele hoof van Bosasa.

Die dokumente is gefotografeer en weer terug besorg aan Myeni.  Dit is nie

duidelik hoe Myeni, as SAA hoof, dokumente van die NVG in die hande

gekry het nie.