Minister van Justisie minag Hofbevel

Die Minister van Justisie, Michale Masutha, het ‘n Hooggeregshof bevel verontagsaam waarin hy beveel is om binne 120 dae redes te verstrek hoekom Janusz Walus nog in die gevangenis moet verkeer.  Die hof het egter die minister weer ‘n week kans gegee om te antwoord op die bevel.

Die arrogante houding van ’n minister wat ink hy kan hofbevele ignoreer sos dit hom pas, is ’n vertoonvenster van hoe die kommunisties gesinde regeerders optree.

Waarnemers het opgemerk dat dit nie net Malema is wat besig is om die howe te ignoreer en uit te tart nie, maar nou selfs die land se minister.

Foto –  Michale Masutha