Meksiko keelvol vir immigrante

N Nuwe vlaag van onwettige immigrante wat oorspronklik in Honduras begin is, het vinnig in getalle toegeneem en daar is reeds mee as 2,000 van die voetgangers onderweg na Amerika.

Hulle word egter geblokkeer deur die inwoners van Meksiko wat nou genoeg gehad het van vreemdelinge wat in hulle land is en nie gretig is om t werk nie.

Met die karavaan van 2,000 voetslaners se aankoms by die suidelike grens van Meksiko is hulle konfronteer met hulle benadering van soeke na ’n beter lewe, maar nie gretig is om te werk nie.

Die inwoners van die klein plattelandse dorpies naby die grens, het slegs enkele voetslaners toegelaat om die Meksikaanse grens oor te steek as hulle bereid is om te werk.

Die woedende Meksikane het die karavaan leiers verwittig dat hulle nie welkom is in Meksiko nie, en nie die land mag binnekom nie.