Meineed -bedrog – geen vervolging

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangekondig dat hulle nie klagtes van bedrog en meineed weer gaan instel teen die geskorste adjunk-direkteur van die Vervolgingsgesag nie.

Nomgcobo Jiba is geskors weens meineed verklarings asook bedrog klagtes waarby die spesiale direkteur van openbare vervolging,  Lawrence Mrwebi’s ook betrek is.

Beide se kredietwaardigheid om aan te bly in hul onderskeie poste was in die gedrang.  Waarnemers wys op die Interessante dat Angelo Agrizzi gister getuies gelewer het dat Jiba Mrewbi asook Jackie Lapinka maandeliks deur Linda Mti van Korrektiewe Dienste betaal is vir gunste en moontlike vervolgings blokkeer aksies.

Foto – Nomgcobo Jiba