Medupi en Kusile – Kopseer vir Eskom

Die twee nuwe steenkool aangedrewe kragstasies se herstelkoste van “foute” beloop reeds R2 miljard.

Dit bring die verwagte oprig koste by R292 miljard te staan wat dubbel die aanvanklike beraamde koste is.  Die toestel wat die steenkool maal, die oonde en ander stelsel by die beide die aanlegte funksioneer nie na wense nie en word toegeskryf aan swak vakmanskap.

Die twee aanlegte is opgerig deur mense wat nog nooit tevore sodanige oprigting projek aangepak het nie, en het dit veel langer geneem om te voltooi as wat aanvanklik bereken is.

Foto – Medupi