Korrupsie word nie hok geslaan nie

’n Internasionale ondersoek organisasie het bevind dat korrupsie regoor die wêreld nie maklik vasgevat kan word nie, maar daar is wel twee lande wat die drasties verminder het.

Die VSA verskyn vir die eerste keer in dekades nie op die top 20 lys van korrupte state nie, en word toegeskryf aan die beheer wat uitgeoefen word om onwettige immigrante uit te land te hou.

Brasilië, wat ook dieselfde benadering het as die Trump-regering, het ook nie weer op die Top-20 lys verskyn nie, en word sy daling in korrupsie ook toegeskryf aan die streng beheer teen onwettige immigrante.

Volgens die verslag is bykans al die lande wat ondersoek word, skuldig aan ’n groter oplaag van korrupsie voorvalle en is groter bedrae ter sprake.

’n Finansiële deskundige sê president Cyril Ramaphosa sal nie daarin slaag om korrupsie uit te roei nie, en meen die euwel gaan vanjaar nog groter wees an verlede jaar se rekord voorvalle.