Korrupsie Indeks vertel verhaal

Suid-Afrika het die besondere prestasie behaal dat hy negende plek in Afrika beklee met korrupsie.

Volgens ‘n verslag van Transparency International is SA een van die mees korrupte lande in die wêreld.

Die gegewens laat spring Ramaya op en sê dat daar streng opgetree moet word teen korrupsie. Hy beoog sterk optrede teen korrupte persone en sê dat daar reeds meganismes in plek gestel is om korrupsie uit te roei.

Hy het nie gemeld van sy en sy seun se betrokkenheid by Bosasa nie, en waarnemers meen dit is maar net nog ’n paaiery om stemme te werf vir die komende verkiesing.