Koalisies op die kaarte

Volgens die EFF is die enigste oplossing vir die land ’n koalisies tussen die kleiner partye. Die voorwaarde wat die sosialistiese party stel vir koalisie is egter dat beide partye moet instem tot grond diefstal wat onteiening sonder vergoeding genoem word.

Waarnemers wys daarop dat die EFF tans in Gauteng ’n koalisie gevorm het met die DA, is die aanname dat die DA grond diefstal sal moet goedkeur as hy sy warm sitplekke wil behou.

Die partye wat hoofsaaklik swart ondersteuners het, sal swaar leun op die grondgryp beleid in ’n poging om ’n paar stemme by te kry.