Eskom onder besigheids redding?

Die batebestuurder Nolan Wapenaar van Anchor Capital het ‘n beroep op Eskom gedoen om te onderhandel oor ‘n reddingspakket en gedeeltelike  uitgaaf van aandele.

Volgens Wapenaar sal kuratorskap beteken dat  Eskom se funksionering operasie, sy betalings en finansiële strukture, herstruktureer word.

Intussen beweer Numsa dat die taakspan wat dur Ramaphosa aangestel is om die kragvoorsiener van ondergang te “red” met voorstelle kan kom ten opsigte van privatisering van staats entiteite.