Duisende woedend oor kunstenaar besoek

Bykans 30,000 mense het reds ’n petisie onderteken om hulle beswaar te opper teen die besoek van ’n swart kunstenaar, ene R Kelly wat Duitsland wil besoek.

Die protesteerder eis dat sy konsert datums gekanselleer word weens Kelly se beweerde seksuele wangedrag wat in ’n dokumentêre reeks bekend geword het.

Die sanger is uiters ongewild by die Duitse bevolking en protes word aangeteken dat die twee datums van sy optrede gekanselleer moet word, maar dit is onbekend of aan die protes gehoor gegee sal word.

Die organiseerders van die twee vertonings het later gesê daar is nie sprake van kansellasie nie.