Diktator van Venezuela begin tweede termyn

Die Organisasie van Amerikaanse State het besluit om nie die regering en president van Venezuela te erken nadat hy vir ’n tweede termyn in die amp ingehuldig is.

Tydens die inhuldiging was slegs drie lande verteenwoordig, naamlik Kuba, Bolivia sowel as Georgië wat in die ooste van Europa geleë is.

Die groep Suid-Amerikaanse state het eenparig besluit om nie Maduro en sy regering te erken nie en het in ’n verklaring gesê Maduro se regering is onwettig en kan nie erken word nie.

Foto – President Maduro