Bethal water gerantsoeneer

Rand Water Raad het water voorsiening aan die Bethal munisipaliteit gerantsoeneer weens hul agterstallige skuld.

Slegs 40% van die normale kwota water word tans gelewer tot ongerief van die inwoners van die dorp.

Govan Mbeki en Victor Khanye munisipaliteite word geraak weens R160 miljoen se skuld wat agterstallig is.