Beaufort Wes se water krisis

Die Noord Kaap se dorp Beaufort Wes se water krisis duur voort.

Om sake te vererger moes die dorp se water herwinnings aanleg sedert verlede week gesluit word weens kritiese onderhouds werk.

Dit volg nadat die aanleg vir twee maande gewerk het sonder enige instandhouding. Die verwagting was dat die aanleg Dinsdag weer aangeskakel sou word.

Die dorpsdam is leeg en boorgate kan dalk opdroog weens die feit dat 80% van die dorp se water vanuit boorgate gepomp word.