ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 29, 2019

Banke wil SAL miljarde leen

Handelsbanke in Suid-Afrika is in beginsel bereid om die wankelende SA Lugdiens met R3,5 miljard te help as ’n reddingsboei. Die sukkelende lugredery onder ANC beheer benodig die bedrag baie…

Angelo Agrizzi skud joernaliste

Die voormalige hoof van Bosasa, Angelo Agrizzi , het in sy sewende dag van getuienis lewering ’n opvolg skudding veroorsaak toe hy die name van joernaliste genoem het wat deel van…

Dudu kwaad vir Agrizzi

Dudu Myeni beskryf Angelo Agrizzi as ‘n rassis en reken hy is ‘n verbitterde witman, maar waarnemers dink anders oor die saak. Dit volg na Agrizzi se getuies voor die…

Zille glo moeg vir korrupsie

Die vêr linkse Helen Zille is skielik moeg vir die korrupsie in die land en dreig nou om met ’n belasting boikot te begin. Sy sê sy sal met so…

Medupi en Kusile – Kopseer vir Eskom

Die twee nuwe steenkool aangedrewe kragstasies se herstelkoste van “foute” beloop reeds R2 miljard. Dit bring die verwagte oprig koste by R292 miljard te staan wat dubbel die aanvanklike beraamde…

Eskom onder besigheids redding?

Die batebestuurder Nolan Wapenaar van Anchor Capital het ‘n beroep op Eskom gedoen om te onderhandel oor ‘n reddingspakket en gedeeltelike  uitgaaf van aandele. Volgens Wapenaar sal kuratorskap beteken dat …

Openbare geweld “ongestraf” gelaat

Bongisnkosi Lhanyile van FeesMustFall is skuldig bemind op klagtes van openbare geweld en is gevonnis tot drie jaar huisarres en ‘n R5000 boete.  Dit blyk of die diskriminasie teen blankes…

Daimler skrik nie om te betaal

Die bekende maatskappy Daimler, wat die vervaardiger is van Mercedes Benz voertuie, het aangekondig dat sy uittredende voorsitter ’n pakket sal ontvang van €1 miljoen per jaar en sal waarskynlik…

Senior militaris steun Venezuela opposisie

Jose Luis Silva, die sleutel persoon van die Venezuela militêre afdeling het sy bedanking ingehandig by die Verdedigings attaché in Amerika, en kondig aan dat hy die opposisieparty van Juan…

Brasilië: Damwal breek, baie mense vermis

’n Reuse water opgaardam wat deur ’n myn in die suidoostelike deel van Brasilië geleë is, se wal het gebreek en honderde mense word vermis. Die water en slyk het…

Duisende woedend oor kunstenaar besoek

Bykans 30,000 mense het reds ’n petisie onderteken om hulle beswaar te opper teen die besoek van ’n swart kunstenaar, ene R Kelly wat Duitsland wil besoek. Die protesteerder eis…

Grieke erken naam “Noord-Masedonië”

Te midde van wydverspreide protes het die Griekse parlement die ooreenkoms met sy noordelike buurstaat goedgekeur waarvolgens die land se naam verander na die Republiek van Noord-Masedonië. Alhoewel die parlement…

Berlyn: Vrouedag word vakansiedag

Berlyn se inwoners sal in die toekoms ’n bykomende vakansiedag geniet nadat die owerheid bekendgemaak het dat die Internasionale Vrouedag ’n amptelike vakansiedag word. Die amptelike openbare vakansiedag in die…

Immigrante: Minister gaan vervolg word

Die moontlikheid bestaan dat die Italiaanse Minister van Binnelandse Sake, Matteo Salvini, vervolg kan word weens sy onversetlike houding om onwettige immigrante te verbied om Italië binne te gaan. Die…

Homoseksuele parlementslid vlug uit Brasilië

Die Brasiliaanse politikus Jean Wyllys wat ’n selferkende homoseksuele is, sal nie weer terugkeer na Brasilië nadat hy na bewering doodsdreigemente ontvang het. Die dreigemente hou glo verband met die…