Daily Archives: January 28, 2019

Die gif van sosialisme

Die eens welvarende Venezuela, wat ook die rykste olievelde ter wereld het, was eens ’n florerende staat waar die demokrasie die inwoners van die land gedra het tot groot hoogtes….

Bankrot Eskom se kwelling

Die Kragvoorsiener se groot kwelling is blykbaar nie net hoe om kop bo water te hou nie, maar wel hoe die reuse skuldlas van meer as R420 miljard se rente…

Landbou in krisis weens droogte

Die Suid-Afrikaanse landbou verkeer weereens in ’n ernstige krisis wat nie net deur droogtes en plae veroorsaak is nie, maar ook vanweë ’n onvriendelike regering teenoor die landbou bedryf. In…

Verkiesings foefie

Tydens die naweek van 26/27 Januarie 2019 het al die politieke partye kiesers aangemoedig om te registreer sodat hul in die komende algemene verkiesing kan en mag stem.  In die…

Nuusflitse

Nogmaals brande ‘n Brand het op die laer heuwels van Leeukop in Kaapstad uitgebreek  terwyl brandbestryders steeds besig is om ‘n brand naby Grabouw te beveg. Die N2 tussen Peregrine…

Trein met petrolbom bestook

‘n Trein is by Orient Hills naby Krugersdorp met petrol bomme bestook en geplunder. Dit het gevolg na verkiesings registrasie onrus opgevlam het waar beamptes verhinder is om die gebied…

Koalisies op die kaarte

Volgens die EFF is die enigste oplossing vir die land ’n koalisies tussen die kleiner partye. Die voorwaarde wat die sosialistiese party stel vir koalisie is egter dat beide partye…

Watson bied R50 miljoen swyg geld

Die Watson familie het glo aangebied om R50 miljoen te betaal aan die fluitjieblaser, Angelo Agrizzi, wat tans met die hele sak patats na vore kom oor Bosasa se bedrog….

Wêreld Nuusflitse

Zimbabwe Die hof in Zimbabwe moes hoor dat die voormalige president van Zimbabwe, Robert Mugabe, besteel is van $1 miljoen wat in sy huis versteek was. Drie verdagtes het in…

Motor rubriek – BMW i8 Roadster

Sedert BMW se toetrede tot die elektries, ondersteunde gedrewe motor mark, is daar goeie vordering gemaak. Die heel nuutste weergawe van die i8 Roadster, trek oral aandag waar dit beweeg….

VSA regering se “afsluiting” eindig

Die Amerikaanse Senaat het ooreengekom om die “afsluiting” van die regering te beëindig sodat die meer as 800,000 werkers kan terugkeer werk toe en ook hulle salarisse kan ontvang. Die…

Rusland kies kant vir Venezuela

Die Minister van Buitelandse Sake van Rusland het in ’n verklaring gesê sy land sal president Nicolas Maduro steun terwyl Westerse moondhede nie meer die wettig verkose regering erken nie….

Hou regverdige verkiesing of……

Duitsland en Spanje het die omstrede regering van Venezuela gevra om onverwyld reëlings te tref om ’n regverdige verkiesing te hou. Die versoek het egter ’n bedekte waarskuwing ingehou dat…

Australië kreun onder hittegolf

Die geweldige hittegolf wat in Australië heers vir die afgelope week, het selfs gelei tot kragonderbrekings in die omgewing van Melbourne. Die temperatuur wat tot 43 grade Celsius geklim het,…

Oud veldtogbestuurder van Trump in aanhouding

Die voormalige hoof van President Trump se verkiesingsveldtog is gearresteer weens sy leuens oor die Russiese betrokkenheid in die verkiesing. ’n Woordvoerder van die ondersoekers sê hy het hom skuldig…

Venezuela bly gespanne en plofbaar

Twee dae nadat die jong opposisieleier, Juan Guaidó, in die openbaar verklaar het dat hy die nuwe president van die land is, het president Maduro se aansien so laag gedaal…

VSA roep diplomate terug uit Venezuela

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het die diplomatieke personeel in Venezuela teruggeroep. Slegs enkele led van die diplomatieke korps wat in die geteisterde land is, sal steeds…

Linkse miljardêr waarsku teen Sjina

Die vêr linkse Amerikaans-Hongaarse miljardêr, George Soros, wat ook as filantroop beskou word, het tot vele se verbasing, tydens sy toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, gewaarsku…