Daily Archives: January 25, 2019

Ons juffrou is terug!

Die kinders van die Laerskool Schweizer-Reneke, het Vrydagoggend laggend haar opwagting gemaak by die skool waar leerlinge juigend op haar koms gewag het. Dit volg na die Arbeidshof in Johannesburg…

Nog enorme bedrog oopgevlek

Die enorme korrupsie en bedrog in Suid-Afrika is klaarblyklik so groot in omvang, dat niemand werklik besef wat dit alles behels nie. Volgens ’n Engelse koerant is daar ook ’n…

Nog skokke kan SA tref

’n Aantal jare gelede het verskeie hoë profiel lede van die ANC hulle skuldig gemaak aan korrupsie met die veel besproke wapenskandaal waarin miljoene Rand betrokke was. Later het die…

Kitskos besigheid verkoop duur aborsie pille

Die polisie se woordvoerder het bekendgemaak dat ’n 38-jarige persoon is tydens ’n geheime operasie deur die narkotiese afdeling van die polisie in hegtenis geneem. Die polisie se geheime eenheid…

Voormalige Prasa baas steel toerusting

Die vorige waarnemende Hoof Uitvoerende Beampte van Prasa, Mthuthuzeli Swartz, is op borgtog vrygelaat hangende klagtes van bedrog, geld wassery en diefstal van meer as R1,5 miljoen . Swartz was…

De Klerk kla oor dubbel standaarde

FW de Klerk het tydens sy toespraak voor die Kaapse Pers Klub gesê dat daar dubbele standaarde bestaan as dit kom by die hantering van rasse kwessies. Hy verwys na…

Natal Korrektiewe baas geskors

Mnikelwa Nxele is geskors maar klaarblyklik nie weens betrokkenheid by die Bosasa skandaal nie. Nxele is een van vele hoë amptenare wat deur Angelo Agrizzi genoem is as “begunstigdes” van…

Meineed -bedrog – geen vervolging

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangekondig dat hulle nie klagtes van bedrog en meineed weer gaan instel teen die geskorste adjunk-direkteur van die Vervolgingsgesag nie. Nomgcobo Jiba is geskors weens…

UP faseer Afrikaans uit

Die bestuur van die Universiteit van Pretoria het aangekondig dat die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal by die instelling se kampusse en koshuise beeindig gaan word. Dit bring die vloekwoord…

Grootbaas van Renault “bedank”

Die Raad van Direkteure van die Franse motorvervaardiger, Renault, het aangekondig dat die Hoof Uitvoerende Beampte, Carlos Ghosn, “bedank” het. Carlos Ghosn is klaarblyklik in Japan in hegtenis geneem weens…

Mond bakterieë veroorsaak Alzheimer

Sekere mond bakterieë is blykbaar die element wat veroorsaak dat Alzheimer by die mens ontstaan, is een van die jongste bevindinge van navorsers. Die bevinding is die afgelope week in…

Venezuela krisis vererger

Die leë rakke in voedsel winkels, apteke sonder noodsaaklike mediese voorraad, en ’n totale ekonomiese ineenstorting weens wanbestuur, is die hoofredes vir die krisis in Venezuela. Dit het gelei tot…

Trump is verplig om Staatsrede uit te stel

President Donald Trump is verplig om sy beplande Staatsrede uit te stel wat op 29 Januarie sou plaasvind, en kan dit eers lewer na die regering se “afsluiting” beëindig is….

Duitsland soek witvoet by VSA

Die uitsprake van Kanselier Merkel van Duitsland tydens haar rede by die Davos Ekonomiese Forum, is nie oral goed ontvang nie. Haar negatiewe opmerkings oor nasionalisme en konserwatisme het menige…