ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 24, 2019

ANC se verspotte plan

Nasionalisering van die Reserwe Bank is weer op die tafel van die regime, en wek ernstige kommer by ekonome en finansiële deskundiges. Hierdie keer wil die ANC openbare eienaarskap van…

Eskom regtig stabiliseer?

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het aangekondig dat daar binne “’n paar weke” planne aangekondig sal word om Eskom te stabiliseer. Volgens hom is die kragvoorsiener dus onstabiel. Hy het…

PIC skors uitvoerende hoof

Die Public Investment Corporation (PIC) het  aangekondig dat groot foute gevind is in die beleggings by Ayo Technology Solutions. Dit het gelei tot die onmiddellike skorsing van twee senior bestuurslede …

Zuma jnr skotvry?

Dit blyk asof die klagtes van korrupsie teen Duduzane Zuma deur die Nasionale Vervolgingsgesag voorlopig terug getrek gaan word. Die klagtes het voortgespruit in Zuma (jnr) se rol met die…

Motsoeneng erken van omkoop geld

Hlaudi Motsoeneng, voormalige hoof van die SABC het erken dat hy R1,1miljoen van Bosasa gekry het maar dat hy niks in ruil daarvoor gegee het nie. Motsoeneng, wat hoogs ontevrede…

Klein korrupsie, gawe sakgeld

In Evaton, Vaal Driehoek gebied, kan jy die gemeenskapsaal huur vir die geleentheid en die raadslid steek die geldjies in sy sal. Die ANC se wyksraadslid in die Emfuleni se…

Reën voorspel vir einde Januarie

Verskeie weerdienste en weervoorspellers het aangedui dat wyd verspreide reën verwag kan word in die laaste week van Januarie. In sekere streke van die land, soos Sentraal Transvaal kan reeds…

Roemenië ondersteun Premier May

Die Europese Unie se nuwe presidensie vir die volgende ses maande is gesetel in die verteenwoordigers van Roemenië, wat meebring dat die Europese Unie ’n nuwe benadering gaan volg met…

Hof beslis ten gunste van Trump

’n Amerikaanse hof het beslis dat die standpunt en siening van die land se president, Donald Trump, gehandhaaf word om te blokkeer dat die persone wat ’n geslagsverandering ondergaan het,…

Merkel regering vrees verkiesing

Dit wil lyk asof die regering van Kanselier Angela Merkel diep bekommerd is oor die komend verkiesing vir die Europese Parlement. Die spook van haar destydse “oop deur” benadering met…

Sjinese geboortesyfer daal dramaties

Die Statistiek Buro in Sjina het aangekondig dat die land se geboorte syfer drasties gedaal het en dat 2018 se geboortes slegs 2 miljoen is. Die drastiese daling word hoofsaaklik…

Die rykstes word nog ryker

In die jongste Oxfan-verslag wat die 2018 ontleding gedoen het van die 26 rykstes in Nederland, is merkwaardige gegewens vrygestel. Die 26 rykstes in die land het meer bates as…

Verset groei oor Masedonië se naam

Tienduisende mense het die strate van die Griekse stad Athene oorstroom in ’n optog weens hulle ontevredenheid met die naam van die buurland, Masedonië. Die ooreenkoms tussen die twee lande…