ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 23, 2019

Sal regering die Vaaldam red?

In die afgelope twee dekades is die ANC regering telkens daarop gewys dat die besoedeling in die Vaalrivier, en in besonder, die Vaaldam, dringende aandag nodig het. In daardie tyd…

Massa Zimbabwiërs na SA

Die langdurige en voortslepende krisis in Zimbabwe het gelei tot die eerste fase van mense uit die land wat letterlik vlug na Suid-Afrika. Kenners meen die toestand in Zimbabwe gaan…

SA paaie gevaarliker as onluste

Suid-Afrikaanse paaie het gevaarliker geword as die gewelddadige onluste waaraan die land reeds gewoond geraak het. Met die jongste gegewens ter hand, blyk dit dat die paaie nou ’n terrein…

Nog Bosasa korrupsie oopgevlek

Die korrupsie gevalle in Bosasa het oënskynlik geen einde nie, en nou het die hoof van Armaments Corporation of South Africa (Armscor) ook in die skyf gekom. Kevin Wakeford is…

President Ramaphosa besoek buiteland

Die ANC regering se president, Cyril Ramaphosa besoek verskeie buitelandse state in die komende week, waarvan Davos in Switserland seker die belangrikste is. Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se jaarlikse…

Venezuela: Mislukte staatsgreep

Die leë winkelrakke en geen medikasie beskikbaar nie, is klaarblyklik die rede waarom ’n poging aangewend is om ontslae te raak van die huidige diktatoriale regering. Veiligheidsmagte het 27 lede…

Wereld Nuusflitse

Meksiko Meksiko het ’n nuwe rekord opgestel met 33,000 moorde gedurende 2018, wat beteken dat daar gemiddeld 90 mense per dag vermoor word. Frankryk Die Franse owerheid het die internet…

Zimbabwe: geweld en chaos

Die Zimbabwe regering wil sy opponente ten volle verantwoordelik hou vir die geweld en onrus wat tans in die land heers. President Mnangagwa was verplig om sy besoeke aan Europese…

Sjinese groeikoers daal skerp

Terwyl die linkse media soos CNN vroeër te kenne wou gee dat president Donald Trump se handelsoorlog teen Sjina niks sal oplewer nie, is hulle nou dur die Sjinese verkeerd…

VSA voer lugaanvalle uit in Somalië

In lugaanvalle wat deur die Amerikaanse vegvliegtuie uitgevoer is op basisse van die terroriste in Somalië, is minstens 52 militantes gedood. Die aanval is uitgevoer nadat die terroristegroep ’n aanval…

President Macron kry meer weerstand

Ten midde van die Franse president se goed bedoelde pogings om in al die groot stede op te tree en debat te voer, word die weerstand teen sy bewind al…

Roemenië laat duisende prisonier vry

Gedurende die afgelope jaar het die nasionalistiese regering van Roemenië meer as 14,400 gevangenes uit tronke vrygelaat. Alhoewel due gemiddelde vrylating van ’n 1,000 mense per maand deur familie verwelkom…

Reuse Wit Haai grootste ooi

’n Reuse Wit haai van net langer as 6 meter, is deur twee navorsers gevind en is waarskynlik die grootse een wat nog ooit gesien is. Die twee navorsers kon…

rolex replicas for sale