Daily Archives: January 22, 2019

Wonder bo wonder – SA staan nog

Suid-Afrika se ekonomie is wankelrig, maar dit staan nog te midde van ’n ongekende vlaag korrupsie wat die beste reddingspogings kan kelder. Die onthullings van Bosasa se uitermatige korrupsie om…

Bosasa ’n miernes van omkopery

Angelo Agrizzi het gister steeds voortgegaan om getuienis te lewer oor die grootskaalse korrupsie wat deur Bosasa gepleeg is. Hy het verwys na die talle parlementslede wat vergoed is, maar…

Die waarde van piesangskil

Almal is geleer om ’n piesangskil in die asdrom te gooi en nie op die grond waar mense loop nie want mense gaan gly en val. Wat mense nie geleer…

Bankrot SABC herbesin oor afdankings

Die bankrot SABC as nasionale uitsaaier het besluit om voorlopig nie voort te gaan met die aflegging van permanente personeel nie. Die SABC wou die afleggings deurvoer voor die einde…

Wreedaard wil wittes help

Luvuyo Menziwa, wat vroeër as studente leier verbonde was aan die Universiteit van Pretoria, en op die sosiale netwerk gesê het alle witmense moet doodgemaak word, het glo verander van…

Suid-Afrika is vrot van korrupsie

Die sekretaris van die Kommissie wat ondersoek doen na Staat Kaping, ene dr. Khotso De Wee, moes op “verlof” gaan nadat dit geopper is dat hy ook omkoopgeld ontvang het…

Rusland waarsku teen ruimte wapen wedloop

Fie Russiese Minister van Buitelandse Sake, Sergej Lavrov, het Vrydag in die Veiligheidsraad gewaarsku dat die nuwe vuurpyl afweerstelsel van Amerika sal lei tot ’n wapen wedloop in die ruimte….

Columbiaanse regering maak jag op rebelleleier

Woordvoerders van die Columbiaanse regering het bekend gemaak dat ’n man wat verbind word aan die rebellegroep, die “Nasionale Bevrydings Weermag” verantwoordelik is vir die plant van ’n motorbom waarin…

Duitsland en Sjina versterk handelsbande

Berlyn en Beijing het ’n ooreenkoms onderteken om samewerking in die bankwese en versekering sektor uit te brei. Dit volg nadat die VSA swaar invoer tariewe teen goedere van Sjina…

Internet chaos met miljoene adresse

Nog nooit in die bestaan van die internet was daar soveel drama as wat tans die geval is met miljoene e-pos adresse wat openbaar gemaak is nie. ’n Massiewe aantal…

Saturnus se maan kry reën

’n Nuwe ontdekking deur wetenskaplikes het die wêreld aan die gons toe vasgestel is dat die maan bekend as Titan, reënval geniet in sy noordelike gebied. Die wetenskaplikes sê die…