ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 21, 2019

Nuusflitse

Arabiere en ANC Berig is ontvang dat Saudi Arabië ‘n olie raffinadery en petrochemiese aanleg in Suid Afrika gaan bou as deel van ‘n  R138 miljard belegging in die land….

Edcon deur beleggers “gered”

Die sukkelende kleinhandel groep Edcon het ‘n nie-bindende ooreenkoms gesluit met onbekende beleggers om die konglomeraat te red van ondergang. Met 21,000 werkers in diens sou Edcon se ondergang die…

Munisipaliteit wil  R10 miljoen leen

Die ANC beheerde Stadsraad van Matzikama(Vredendal en omgewing)  gaan goedkeuring vra op ‘n Raadsvergadering  vir die neem  van ‘n eksterne lening  by Standard Bank van R10 miljoen. Die lening is…

ANC lede en bedrog

Volgens berigte is die polisie besig met ‘n ondersoek na ‘n  Breëband projek by die Johannesburgse Stadsraad. Aynada Dlodlo, Minister van Openbare Dienste en Administrasie, die adjunk Minister van Verdediging…

Bosasa en die tronke

Die Nasionale Vervolgings Gesag het bekend gemaak dat die ondersoek na omkopery en korrupsie tussen Bosasa en Korrektiewe Dienste afgehandel is. By die kommissie ondersoek rondom Staatskaping het Angelo Agrizzi…

ANC plan sal misluk

Die suggestie wat deur senior lede van die ANC gemaak is dat pensioenfondse se geld “geleen” moet word om die staat se bankrot entiteite finansieel staande te hou, sal misluk….

Zuma kry toe R300,000 ekstra per maand

Die voormalige hoof van Bosasa, Angelo Agrizzi, het in sy getuienis lewering voor die Kommissie oor Staatskaping bekend gemaak dat Jacob Zuma maandeliks duisende Rand ontvang het van die organisasie….

Motor rubriek – Mitsubishi Triton 2.4 Di-D

Van ons ouer lesers sal onthou toe die eerste Colt motor in die vroeë 70 jare in die land op ons paaie verskyn het. Dit het bekend gestaan as die…

NKP spreek sy kommer uit oor liegery

Die Nasionale Konserwatiewe Party (NKP) het met uiterste verontwaardiging kennis geneem dat die getuienis van die enigste beweerde ooggetuie van die staat in die Coligny moordsaak, Bonakele Pakisi, waarskynlik opsetlik…

Rassisties word blankes benadeel

Die swartman wat getuig het dat hy gesien het hoe twee blankes ’n swart tiener van hulle bewegende bakkie afgestamp het, kan moontlik ’n probleem ondervind nadat hy erken het…

Wêreld Nuusflitse

Onwettige immigrante Sowat honderd onwettige immigrante uit Afrika land het in die Mediterreense See verdrink nadat hulle oorlaaide boot onklaar geraak het. Kongo verkiesing Daar is steeds stryd in die…

Trump oor Amerikaanse “afsluiting”

President Donald Trump het die afgelope naweek belangrike aankondigings gemaak oor die grensmuur en afsluiting van die regering weens die verdeeldheid oor die wenslikheid om die muur op te rig….

Hewige hittegolf tref Australië

Terwyl Duitsland en Oostenryk ’n sneeustorm beleef wat as die ergste in dekades is, gaan Australië gebuk onder ’n hittegolf van nuwe rekord temperature . Te midde van die geweldige…

Korea hoof onderhandelaar besoek VSA

Noord-Korea se voormalige spioenasiehoof, Kim Yong Chol, en nou die hoof onderhandelaar oor kernwapens, het in Amerika aangejom. Die gevaarlike kommunis sal die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo…

Man gearresteer wat Wit Huis wou aanval

’n Man wat nog nooit ’n vuurwapen afgevuur het, is betrap dat hy wapentuig bekom het om ’n aanval uit te voer op die Amerikaanse Wit Huis, en ook ander…

Noorweë versterk konserwatiewe regering

Die Eerste Minister van Noorweë, Erna Solberg, het na verskille met koalisie vennote gedurig met ’n minderheidsregering gesit. Nou het die Konserwatiewe Party en die leiers van die Christen Demokrate…

VSA vervolg seniors van Audi

Vier van die motorvervaardiger Audi se hoofde word vervolg in die VSA weens hulle beweerde betrokkenheid by die diesel skandaal deur Volkswagen en sy ander maatskappye waarvan Audi een is….

Trump kanselleer vliegrit van Demokraat

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die buitelandse vliegrit gekanselleer wat deur die voorsitter van die Huis van Afgevaardigdes bespreek was. Nancy Pelosi sou ’n vliegtuig haal om die vergadering…