ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 18, 2019

Massiewe lig laat Kaapstad skrik

“So ’n helder lig, en so ’n geluid het ek nog nooit gesien of gehoor nie”, is die woorde van een waarnemer wat die helder lig in die hemelruim gesien…

Bosasa se korrupte omkopery blootgelê

Die voormalige hoof van Bosasa het in sy getuienis voor die kommissie gesê die organisasie betaal maandeliks miljoene Rand aan omkopery met kontrakte wat aangegaan word. Die bedrae word betaal…

Al meer blankes verlaat Suid-Afrika

Dit is nie net die tientalle mediese personeel wat elders in die wereld ’n heenkome gaan soek nie, want statistieke toon dat al mee blankes die land verlaat. Van die…

Zuma kos belastingbetaler R1 miljoen

Sedert Zuma nege maande gelede weggejaag is as president van SA het hy, sy vrouens en sy ondersteunings personeel se vervoer en telefoon rekenings bykans R1 miljoen beloop. Lugvervoer het…

Talle skole beskadig oor vakansie

Die ongebreidelde vernietiging en vandalisering van skole duur voort in die land en kos die belastingbetaler miljoene Rand. Tydens die Desember vakansie is minstens 27 skole in die Wes-Kaap deur…

Nuusflitse

Transnet verhaal koste Transnet is besig om geld te verhaal wat “verlore” geraak het deur skaduagtige  en misdadige transaksies.  Volgens Popo Molefe van Transnet,  is bykans die helfte van die…

Ondersoeke toon R9 miljoen verlies

‘n Ondersoek deur Johannesburg Stadsraad by Four Ways het aan die lig gebring dat die Raad bykans R9 miljoen aan inkomste verloor het weens onwettige elektriese verbindings. Geboue se water…

Al meer vroue wil vlug uit Saoedi

Die opspraakwekkende voorval van Rahaf al-Qunun, die jong vrou van Saoedi-Arabië wat asiel gekry het en na Kanada kon vlug, het die waarheid van ander vroue na die oppervlakte gebring….

Plakkaat los Britte met rooi gesigte

Die spook van Brexit wil maar nie tot rus kom in Brittanje nie, en kiesers maak nou hulle eie uitsprake oor die verloop van die proses wat tot hede gevolg…

Swede steeds sonder verkose regering

Stockholm is in ’n doodloopstraat vasgekeer met geen politieke party wat Swede kan regeer saam met die nasionalistiese Sweedse Demokrate. Die Sosiaal Demokrate se huidige Eerste Minister, Stefan Lofven, word…

CNN se blaps maak hulle belaglik

Nog n blaps van CNN het die ver-linkse nuusagentskap letterlik met n rooigesig gelaat toe hulle die rassekaart wou speel wat toe in hulle rooi gesigte ontplof het. CNN het…

Meksiko keelvol vir immigrante

N Nuwe vlaag van onwettige immigrante wat oorspronklik in Honduras begin is, het vinnig in getalle toegeneem en daar is reeds mee as 2,000 van die voetgangers onderweg na Amerika….