Die bedel-politiek
Die sakelui van die wêreld het jare gelede geleer dat daar kern aspekte is waarna gekyk moet word voordat geld in ’n ander land belê kan word om ’n veilige…
Die sakelui van die wêreld het jare gelede geleer dat daar kern aspekte is waarna gekyk moet word voordat geld in ’n ander land belê kan word om ’n veilige…
Die Britse premier, Theresa May, het die Mosie van Wantroue wat teen haar en haar regering ingestel is deur die leier van die Arbeidersparty, gerieflik oorleef. Die oorwinning is egter…
Janusz Walus se aansoek om parool is weereens deur die Minister van Justisie, Michael Masutha, afgekeur. Walus moet oor ses maande weer aansoek doen om parool, en sal waarskynlik dan…
Top ANC amptenare word genoem in ‘n beweerde sameswering wat Zuma in die verleentheid sou stel tydens die ANC se gala aand in Durban. Die name van David Mabuza, Cyril…
Die ANC president, Cyril Ramaphosa en Magashule se verklarings oor die onafhanklikheid van die Reserwe Bank, weerspreek mekaar. Terwyl Ramaphosa die kiesers asook die buitewêreld probeer gerus stel dat die…
Die SA Raad vir Opvoeders het aangekondig dat alle voornemende onderwysers ‘n polisieklaring sertifikaat moet inhandig alvorens hulle aangestel kan word. Seksuele oortredings, moord en roof oortredings sal ‘n persoon…
Rand Water Raad het water voorsiening aan die Bethal munisipaliteit gerantsoeneer weens hul agterstallige skuld. Slegs 40% van die normale kwota water word tans gelewer tot ongerief van die inwoners…
Tydens die Staatskaping verhoor wat hervat het is getuienis voorgelê dat Dudu Myeni in September 2015 vertroulike inligting aan die maatskappy Bosasa se base oorhandig het. Die dokumente was afkomstig…
Finansiële deskundiges en ekonome het kritiek uitgespreek oor die ANC president, Cyril Ramaphosa se tien redes waarom beleggers in Suid-Afrika moet belê. Alhoewel die president se redes nie almal voldoende…
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA) het beswaar aangeteken teen die reuse verlies van opgeleide dokters wat nou na ander lande verhuis omdat die regering hulle nie vir hulle jaar praktiese…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy keuse vir ’n nuwe Prokureur-generaal gemaak, maar die nuweling sê hy gaan hom nie laat boelie deur die president nie. William Barr, het…
Die swaar sneeu wat oor dae neergesif het in dele van Duitsland en Oostenryk, het duisende mense in isolasie weens die onbegaanbaarheid van vervoer roetes. In die Oostenrykse provinsie Salzburg…
Pawel Adamowicz is as die nuwe burgemeester van die Poolse stad Gdansk ingehuldig, en is kort daarna deur ’n aanvaller met ’n mes gesteek. Die 53-jarige burgemeester het beswyk van…
Volkswagen het aangekondig dat hy ’n nuwe elektriese voertuig in die VSA gaan produseer by sy nuwe aanleg in Chattanooga wat opgerig word teen ’n bedrag van $800 miljoen. Die…
Die stryd teen sosialisme duur voort in die Amerikaanse politiek, en dit lyk of die Republikeine ’n belangrike mylpaal gaan bereik in die komende maande. Die linkse Demokratiese Party het…
Die nasionalistiese opposisieparty in Duitsland, die Alternatief vir Duitsland. (AFD) het gewaarsku dat die Europese Parlement drasties hervorm moet word as hulle nie ’n Dexit wil sien kom nie. Die…
Nuutste kommentaar