Daily Archives: January 16, 2019

Jonathan Jansen veroordeel segregerende onderwys

Volgens die liberale opvoedkundige, Jonathan Jansen, van Stellenbosch, bestaan daar geen navorsings  bewys dat segregerende onderwys werkbaar is nie. Dit val vreemd op die oor  aangesien oorsese “bussing”-skemas,  waar kinders…

Brexit: Theresa May se nederlaag

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, het die parlementêre stemming met ’n groot meerderheid van 230 stemme verloor wat gehou is oor haar onderhandelde ooreenkoms met die Europese Unie. Die…

Gautrein kos miljoene per maand

Die Gautrein Bestuur Agentskap se jaarverslag van die termyn 2017 tot 2018 weerspieël dat die luuksheid die provinsie se belastingbetalers ’n R100 miljoen per maand kos. Die Cosatu vakbond sê…

Stadige herstel vir 2019 ekonomie

’n Baie stadige herstel van die Suid-Afrikaanse ekonomie word voorsien deur die gesaghebbende Moody, in sy jongste halfjaar verslag. Moody voorsien dat ’n groeikoers van hoogstens 1,3% behaal sal word…

Nuusflitse

Kontant-vir-werk ‘n Adjudant-offisier in die SAW sal binnekort in die Voortrekkerhoogte Militêre hof verskyn op aanklagte van beweerde kontant-vir-poste skema.  Die werknemer het glo werk beloof vir kinders in sy…

Bek-en-klouseer verniel landbou

Die uitbreek van bek-en-klouseer in die swart gebid by Vhembe is ’n groot terugslag vir vleis produsente in Suid-Afrika, en het die land se goeie rekord ernstig geskaad. Landbouers voel…

Nuwe skool beroof

Skaars ‘n week nadat die LUK van onderwys die gemeenskap van Tsakane gevra het om die nuwe skool “nie te verniel nie”  is die skool beroof  van 185 tablette, agt…

Geskorste NVG baas nou adviseur by SAA

Vusi Pikoli is aangestel deur SAA as die hoof van hul risiko en nakomings afdeling. Hy is tans die adviseur van die staats sekuriteite Minister Dipuo Letsatsi-Duba. Pikoli is deur…

Zimbabwe verval in chaos

Die brandstofprys het in Zimbabwe met 150% gestyg, en kiesers het in hulle duisende begin betoog en onrus veroorsaak in talle stede en dorpe. Dit het woedende inwoners van Harare…

Ivaka Trump is geen kandidaat

Die Amerikaanse Wit Huis het in reaksie op persberigte gesê daar bestaan geen moontlikheid dat Ivanka Trump beskikbaar sal wees as kandidaat vir die amp as hoof van die Wêreldbank…

Iran se satelliet lansering misluk

’n Woordvoerder in Iran het bevestig dat die lansering van ’n satelliet om inligting te bekom oor omgewings aangeleenthede, ’n algehele mislukking is, maar waarnemers bevraagteken die doel met die…

Diktator Maduro arresteer opponent

Die hoof van die Nasionale Vergadering van Venezuela, en leier van die amptelike opposisieparty, Juan Guaido, is deur die diktator Maduro se magte in hegtenis geneem. Juan Guaido was onderweg…

President Macron wil nasionale debat hou

President Emmanuel Macron van Frankryk het in ’n brief gesê die burgers van die land moet hulle “woede omkeer na oplossings” na aanleiding van die weke lange verset optogte van…

CNN weer ontmasker

Die vêr-linkse CNN televisiediens is ontmasker toe die TV-stasie ’n plaaslike televisiediens in San Diego versoek het om vir hulle verslag te doen oor die situasie met die grensmuur tussen…

Venezuela opposisie leier se plan

Die jong en dinamiese opposisieleier in Venezuela, Juan Guaido, sê die land se Grondwet gee hom ruimte en mag om ’n oorgangsregering saam te stel. Intussen is sy party besig…