Dag van Brexit beslissing
Due Britse parlement sal in hulle laatmiddag sessie ’n finale besluit neem oor die verdere uitkoms met Brexit. Verskillende moontlikhede hang in die lug, en die Britse verdeeldheid is ’n…
Due Britse parlement sal in hulle laatmiddag sessie ’n finale besluit neem oor die verdere uitkoms met Brexit. Verskillende moontlikhede hang in die lug, en die Britse verdeeldheid is ’n…
Ekonome het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik aangesien hul vrees dat openbare pensioen fondse gebruik gaan word om Eskom se massiewe swart skuld-gat te vul . Mike Schussler deel ander ekonome…
Die ANC se droom dat die besit van grond die faktor is wat armoede verdryf, is so vêr van die waarheid soos wat Uganda dekades gelede ontdek het. Die radikalis,…
Suid-Afrika sit sonder ’n president, en niemand weet wi is in beheer van die piesang republiek in wording nie. Die ANC se president, Cyril Ramaphosa sit en onderhandel in Mosambiek…
Eers was dit Mandela, toe Mbeki, toe Zuma, en nou Ramaphosa wat almal dieselfde spul beloftes aan swart kiesers maak met die verwagting dat hulle maar weer die party sal…
Sedert die eerste verskyning van Isuzu bakkies op ons land se paaie, was dit ‘n baie gewilde maar ook betroubare bakkie. Wanneer daar terug gedink word aan die eerste KB…
Die lang droogte en hoë inset koste is die twee belangrikste redes waarom vanjaar se mielieoes gevaarlik laag gaan wees vergeleke met die vorige jaar. Min reën in die westelike…
Die Minister van Justisie, Michale Masutha, het ‘n Hooggeregshof bevel verontagsaam waarin hy beveel is om binne 120 dae redes te verstrek hoekom Janusz Walus nog in die gevangenis moet…
Die N3 hoofweg is weereens geblokkeer by die Van Reenen en Tugela Plaza deur ontevrede vragmotor bestuurders. Dit is deel van die voortslepende protes deur vragmotor bestuurders sedert 2018 ten…
Volgens die Hoof Uitvoerende Beampte van Evkom is die krag verskaffer vasgevang in ‘n groot skuld las. As gevolg hiervan word die 15% verhoging oor die opeenvolgende drie jaar aangevra…
Alhoewel die Verenigde Koninkryk ten gunste van uittrede uit die Europese Unie gestem het in ’n referendum, raak die moontlikhede al groter dat uittrede nie gaan plaasvind nie. Die Britse…
President Donald Trump het die afgelope naweek gewaarsku dat Turkye nie aanvalle op die Koerde in Sirië moet uitvoer nie. Dit volg nadat die Turkse president glo gesê het die…
Die uittrede van die verenigde Koninkryk uit die Europese Unie kan moontlik nie gebeur nie weens die groot verskille onder die Britte oor die aangeleentheid. Dit is die waarskuwing wat…
Die naam van president Donald trump se dogter Ivanka, word in die hoër kringe genoem as ’n moontlike plaasvervanger vir die hoof van die Wêreldbank. Jim Yong Kim, die huidige…
Die doeane diens agentskap het in 2018 ’n rekord hoeveelheid dwelm middels in die hawe van Antwerpen gekonfiskeer. ’n Woordvoerder sê meer as 50 metrieke ton kokaïen is onderskep met…
Die eerste Amerikaanse troepe en militêre toerusting het reeds die basis in Sirië verlaat om terug te keer na die VSA soos wat President Donald Trump belowe het. Die troepe…
’n Sjinese man wat werksaam is by die tegnologiese reus Huawei is in Pole gearresteer weens beweerde spioenasie in die land. Woordvoerders van die omstrede Huawei maatskappy het hulle probeer…
Met die egskeiding tussen Jeff Bezos (54) en sy vrou MacKenzie Bezos-Tuttle (48) kan daar dalk ’n verdeling kom van sy R137 miljard wat van haar die rykste vrou in…
Die nasionalistiese Eerste Minister, Viktor Orban van Hongarye, het die hoop uitgespreek dat die nasionalistiese alliansie in Europa daarin sal slaag om ’n anti-immigrasie meerderheid in die Europese Parlement sal…
Nuutste kommentaar