ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 14, 2019

Overstrand inferno

Een-en-Dertig wonings is vernietig terwyl ten minste agt-en-twintig gedeeltelik beskadig is deur weghol veldbrande in die Overstrand gebied. Bykans 13,000 hektaar plantegroei is in die proses afgebrand. Slegs een persoon…

CemAir se vlerke weer geknip

Die SA Siviele Lugvaart  Agentskap het weereens CemAir verbied om enige vlugte te onderneem. Die vorige verbod is op 1 Desember 2018 terug getrek op voorwaarde dat CemAir sal voldoen…

Unisa kry hofbevel teen studente

Die Hooggeregshof in Pretoria het die Universiteit van SA ‘n interdik toegestaan teen die studente wat sedert verlede Maandag registrasies verhoed het by die instelling. Die interdik verhoed enige persoon…

R5,8 miljoen projek sukkel om te begin

Die Nelson Mandela Baai se lokasies was geoormerk om op 1 November 2018 ‘n “skoonmaak” projek te ondergaan. Die sogenaamde “clean & green” projek sou 200 tydelike werksgeleenthede geskep het….

Mbeki kortwiek Cyril se plan

Die magstryd tussen die twee voormalige presidente en die huidige ANC regeerder het weer na vore gekom in die pas afgelope byeenkoms van die ANC in Durban. Dit was Jacob…

Bankrot Eskom stel nog seniors aan

Die Suid-Afrikaanse kragvoorsiener Eskom, het te midde van ’n ernstige geld tekort, nog agt senior bestuurders aangestel. Aanvanklik sou Eskom ontslae raak van die oorbevolking van sogenaamde bestuurders en uitvoerende…

Zuma is ons man

Die Zoeloe volk van Natal het hulle keuse getoon tydens die ANC se verjaarsdag saamtrek waar Cyril Ramaphosa die hoofspreker sou wees, het die skare duidelik gewys dat Jacob Zuma…

Ouerskap, opvoeding en onderwys

Vir ‘n Christen ouer bring ouerskap sekere eise en verpligtinge na vore.  Kinders word blootgestel aan verskeie gevare, fisies sowel as geestelik. Met die bring van ‘n kind ten doop…

Turkye voltooi eerste fase van grensmuur

Terwyl die wêreld in oproer is oor Donald Trump se voorgestelde muur tussen Meksiko en die VSA, het Turkye die eerste fase voltooi van ‘n drie-meter hoë muur op hulle…

Duitsland toon reuse finansiële oorskot

’n Veel hoër inkomste uit belasting en ’n aansienlike daling in die uitgawe rekening van Duitsland, het daartoe bygedra dat die land weereens ’n groot finansiële oorskot. Dit is die…

Trump moet noodtoestand verklaar

President Donald Trump het aan die media gesê hy het die absolute reg om ’n nasionale noodtoestand af te kondig indien ’n ooreenkoms nie met die linkse Demokrate gekry word om die…

Taiwan soek hulp teen Sjina

Taiwan’ se President Tsai Ing-Wen beskuldig die Sjinese regering van Xi Jinping dat hulle die land in verdeeldheid wil dompel. Sy het dit gesê in reaksie op die Sjinese president,…

Swaar sneeu ontwrig Europa

Terwyl paaie en spoorlyne, sowel as vliegtuig aanloopbane gesluit moes word in dele van Duitsland en Oostenryk vanweë die swaar sneeu neerslae, voorspel die weerburo nog baie mee sneeu in…

Diktator van Venezuela begin tweede termyn

Die Organisasie van Amerikaanse State het besluit om nie die regering en president van Venezuela te erken nadat hy vir ’n tweede termyn in die amp ingehuldig is. Tydens die…

AFD parlementslid bedank uit party

Die Duits parlementslid, Andre Poggenburg, het aangekondig dat hy die nasionalistiese party, Alternatief vir Duitsland (AFD) verlaat het. Die jong parlementslid sê hy is in proses om sy eie party…

Nasionaliste oorheers Spaanse deelstaat

Die nasionalistiese Vox Party het ingestem tot ondersteuning van die konserwatiewe koalisie in een van Spanje se mees konserwatiewe deelstate. Die besluit word as van uiterste belang beskou aangesien dit…